The Republic of Helderberg offers a wide variety of facilities to resident Swarras. The residence consists of three buildings called the Old Building, New Building and the Newest Building, each having its own story and traditions. Each building has two entrances with six sections per entrance. Each section provides a small kitchen area and bathroom. The Old and New Building both have five double rooms per section and the Newest Building seven rooms per section of which one is a double room and six are single rooms. Additionally, there are also three containers behind the new building which accommodates one person per container.

Each room consists of a bed, mattress, desk, lockable closet, chair and shelf.

A dining hall and Call Order Business (COB) is also available that provide three meals a day, seven days a week. The COB is open from 08:00 – 19:00, Monday to Saturday.

To relax a bit and take a breather from the studies to catch up with friends, there are two braai areas located on the grounds. No better way to end of a week of hard work.

The Jack Wells, our clubhouse and community centre, is located between the Old and New Building. For the athletes and sport lovers we have a TV room that consists of a pool table and foosball table, and behind the TV room is our squash court.

Other facilities:

  • Washing room with a laundry lady to assist;
  • SwaRGA, a computer area with a printer and is located in the dining hall;
  • Internet and network connections in every room; and
  • Stelkor Medical Centre opposite Helderberg.

Die Republiek van Helderberg bied ‘n wye verskeidenheid van fasiliteite aan die inwonende Swarras. Die koshuis bestaan uit drie geboue, bekend as die Ou Gebou, die Nuwe Gebou en die Nuutste Gebou, elk met sy eie storie en tradisies. Elke gebou het twee ingange met ses seksies per ingang. Elke seksie verskaf ‘n klein kombuis area en ‘n badkamer. Die Ou en Nuwe Gebou het albei vyf dubbelkamers per seksie en die Nuutste Gebou sewe kamers per seksie, waarvan een ‘n dubbelkamer en ses enkelkamers is. Dan is daar ook drie “containers” agter die Nuwe Gebou wat een persoon per “container” akkommodeer.

Elke kamer bestaan uit ‘n bed, matras, lessenaar, sluitbare kas, ‘n stoel en boekrak.

‘n Eetsaal en “Call Order Bussiness” (COB) is ook beskikbaar wat drie etes per dag, sewe dae ‘n week voorsien. Die COB is oop van 08:00-07:00, Maandag tot Saterdag.

Om ‘n bietjie te ontspan en om ‘n blaaskans van die studies te neem, asook om met vriende te kuier, is daar twee braaiplekke geleë op die terrein. Geen beter manier om die einde van ‘n week van harde werk aft e sluit nie.

Die Jack Wells, ons klubhuis en gemeenskapsentrum, is geleë tussen die Ou en Nuwe Gebou. Vir die atlete en sportliefhebbers het ons ‘n TV-kamer wat bestaan uit ‘n pooltafel en Foosballtafel en agter die TV-kamer is ons muurbalbaan.

Ander fasiliteite:

  • Waskamer met ‘n wasgoeddame om te help;
  • SwaRGA, ‘n rekenaar-area met ‘n drukker, wat geleë is in die eetsaal;
  • Internet en netwerkverbindings in elke kamer; en
  • Stelkor Mediese Sentrum oorkant Helderberg.