PERSONEELTYDSKRIF

ARTIKELS

ARTIKELS / 25 April 2019
NETWERK VIR STAATMAKERS

'n Nuwe forum vir Persoonlike Assistente is vandeesmaand by die Universiteit Stellenbosch bekend gestel, wat die US se visie om ʼn voorkeurwerkgewer te wees ondersteun. ASIPHE NOMBEWU doen verslag oor die geleentheid.

lees meer
ARTIKELS
PA Netwerk
ARTIKELS / 22 February 2019
ONDERRIG MET HOOP

Die onderonsie tussen ʼn onderwyser en ʼn leerder van die Sans Souci Hoër Meisieskool is nog ʼn geleentheid om versigtig te reflekteer, skryf prof Nuraan Davids van die Fakulteit Opvoedkunde.

lees meer
ARTIKELS
Onderwys
ARTIKELS / 07 February 2019
'N BEMAGTIGENDE OPROEP

Wêreldkankerdag is die afgelope Maandag, 4 Februarie, gedenk. PROF VIKASH SEWRAM bekyk die toedrag van sake in Suid-Afrika en in die res van die wêreld.

lees meer
ARTIKELS
Kankerdag
ARTIKELS / 07 November 2018
ALTYD IETS NUUT

STIAS het vandeesweek sy unieke Pinotage-wyn van die Perold-wingerd onder die Aliquid Novi-etiket bekendgestel.

lees meer
ARTIKELS
Aliquid Novi Pinotage
ARTIKELS / 25 October 2018
MAAK ERNS MET GRONDKWESSIE

Suid-Afrikaners sal nog vir ʼn tyd lank oor grondhervorming debatteer. Dit is ʼn komplekse saak, wat nie opgelos sal word deur eenvoudig grond te herverdeel nie, skryf DR GERT YOUNG.

lees meer
ARTIKELS
Grondhervorming
ARTIKELS / 10 October 2018
FOKUS OP STUDENTE SE GEESTESGESONDHEID

Woensdag, 10 Oktober, was dit Wêreld-geestesgesondheidsdag, en DR JASON BANTJES van die Departement Sielkunde verduidelik waarom ons groter fokus moet plaas op die geestesgesondheid van jongmense.

lees meer
ARTIKELS
Geestesgesondheid
ARTIKELS / 12 September 2018
OM SELFDOOD TE VOORKOM

Elke jaar op 10 September word Wêreld-selfdoodvoorkomingsdag gehou. DR JASON BANTJES kyk na hoekom nasionale selfdoodvoorkomingstrategië in Suid-Afrika nodig is.

lees meer
ARTIKELS
Selfdoodvoorkoming
ARTIKELS / 02 August 2018
DIE VERLEDE IN KONTEKS

Die debat oor die minister van basiese onderwys se voorstel dat Geskiedenis as skoolvak verpligtend word, duur voort. Prof MICHAEL LE CORDEUR gee sy mening.

lees meer
ARTIKELS
Geskiedenis in skole
ARTIKELS / 07 June 2018
ONS KÁN SELF OSEANE RED

Vandag, 8 Junie, is dit Wêrelddag vir Oseane. Maar plastiek in die oseane is vinnig besig om een van die mees skadelike besoedelaars te word, skryf TAMMY ROBINSON.

lees meer
ARTIKELS
Internasionale Dag vir Oseane
ARTIKELS / 02 March 2018
'N GEDUGTE SPAN

Die nuutaangestelde kommandant van die Militêre Akademie, Brigadier-generaal Gerald Pharo, en die dekaan van die US se Fakulteit Krygskunde, prof Samuel Tshehla, gesels met SANDRA MULDER oor hoe hulle saamwerk in die opleiding van studente.

lees meer
ARTIKELS
Generaal en Professor
ARTIKELS / 01 March 2018
VORENTOE MET HANDELSMERK

Die skep van die Eeufeeshandelsmerk is die eerste stap in ʼn algehele handelsmerkvernuwing vir die US. ROZANNE ENGEL het met Farieda Miller, Adjunkdirekteur: Korporatiewe Handelsmerkidentiteit, daaroor gesels.

lees meer
ARTIKELS
US se handelsmerk
ARTIKELS / 16 November 2017
Joodse argief verklank

Die Universiteit Stellenbosch se deelname aan die internasionale projek “Performing the Jewish Archive” bewys dat die Musiekdepartement die US se nalatenskap van musiekkomposisie kan voortsit, skryf DR PETER MARTENS.

lees meer
ARTIKELS
Joodse argief
ARTIKELS / 16 November 2017
VIERING VAN ’N EEU

In 2018 hou die Universiteit Stellenbosch sy eeufeesviering. DR BARBARA POOL, wat die eeufeesprojek bestuur, skryf oor die gees en ʼn paar hoogtepunte van hierdie viering.

lees meer
ARTIKELS
Eeufees
ARTIKELS / 05 September 2017
ERNS MET harsingskudding  

Harsingskuddingbeserings in sport is algemeen, en ʼn nuwe eenheid by die Universiteit Stellenbosch sal hom daarop toespits om hierdie probleem deur navorsing en behandeling die hoof te bied, skryf WILMA STASSEN.

lees meer
ARTIKELS
Harsingskuddingseenheid
ARTIKELS / 05 September 2017
UNIVERSELE TOEGANG bied diversiteit  

Die tema vir Loslitdag vanjaar was “Vier diversiteit”. DR MARCIA LYNER-CLEOPHAS en SLINDILE MAVUNDLA van die US se Eenheid vir Gestremdhede verduidelik hoe universele toegang en ontwerp diversiteit kan bevorder.

lees meer
ARTIKELS
Universele toegang
ARTIKELS / 09 June 2017
Navorsing oor GESTREMDHEID MAAK SAAK

ʼn Studie deur die Sentrum vir Rehabilitasiestudies by die US se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het interessante resultate opgelewer oor navorsing rakende gestremdheid wat tans deur personeel aan die Universiteit onderneem word.

lees meer
ARTIKELS
Gestremdheidsnavorsing
ARTIKELS / 12 June 2017
Hupstoot vir ENTREPRENEURS

Die tradisionele model van studeer en ʼn werk kry, is uitgedien. Vandag word heelwat jongmense entrepreneurs en skep hul eie werk. En met die hulp van die US se LaunchLab is hulle meer as gereed vir die uitdagings van die sakewêreld. MARCELLE VAN NIEKERK berig.

lees meer
ARTIKELS
LaunchLab floreer
ARTIKELS / 06 April 2017
MAAK AFRIKAKERN VANKENNIS-PRODUKSIE

Dit is tyd vir ʼn oop gesprek oor die dekolonisasie en Afrikanisasie van Suid-Afrikaanse universiteite, skryf die US-rektor, PROF WIM DE VILLIERS.

lees meer
ARTIKELS
Afrikaniseer universiteite
ARTIKELS / 30 March 2017
LESSE UIT2016

CRAIG ARENDSE, Uitvoerende Hoof van Resolve and Change Systems (RACS) en wie jy sal onthou as fasiliteerder van die Universiteit Stellenbosch se personeelvergaderings, reflekteer op die lesse wat die US geleer het oor sy interaksie met studente tydens die #FeesMustFall-protesaksies in 2016.

lees meer
ARTIKELS
Lesse uit 2016
ARTIKELS / 30 March 2017
OM ’N VERSKIL TE MAAK

Die Universiteit Stellenbosch is bevoorreg om personeellede te hê wat nie net hul tyd nie, maar ook geld skenk om ’n verskil in studente se lewens te maak. ’n Skitterende voorbeeld van ʼn betrokke personeellid is dr Leslie van Rooi. Deur ILSE ARENDSE

lees meer
ARTIKELS
Personeel gee