PERSONEELTYDSKRIF

NAVORSING

NAVORSING / 14 March 2019
TRAUMA VAN DIE STRUGGLE

ʼn Navorsingsprojek deur die Universiteit Stellenbosch het onthul dat mense van die Kaapse Vlakte steeds historiese trauma ervaar ná apartheid, skryf DR KIM WALE.

lees meer
NAVORSING
Struggle trauma
NAVORSING / 25 October 2018
Navorsing vir ʼn beter lewe

Prof Bert Klumperman van die Departement Chemie en Polimeerwetenskap het onlangs die gesogte John F.W. Herschel-medalje van die Royal Society of South Africa ontvang. ALEC BASSON het om oor sy navorsing uitgevra.

lees meer
NAVORSING
Prof Bert Klumperman
NAVORSING / 10 October 2018
WETENSKAP MAAK VERSKIL

Haar vasberadenheid om wetenskap aan die publiek te kommunikeer word, het onlangs aan Dr Rehana Malgas-Enus, ʼn Chemie-dosent aan die Universiteit Stellenbosch, ʼn nasionale prys besorg. Deur ALEC BASSON

lees meer
NAVORSING
Rehana Malgas-Enus
NAVORSING / 12 September 2018
EVODIA LÉÉF IN LABORATORIUM

Dr Evodia Setati van die Instituut vir Wynbiotegnologie in die Departement Wingerd- en Wynkunde het onlangs ʼn SA Vroue in Wetenskap-toekenning ontvang vir haar besonderse werk op wynfermentasie en mikro-organismes in wingerde. ALEC BASSON het meer gaan uitvind.

lees meer
NAVORSING
Evodia Setati
NAVORSING / 02 August 2018
AAN DIE VOORPUNT VAN TEGNOLOGIE

In Junie het prof Coenrad Fourie van die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese ʼn toekenning van die Nasionale Wetenskap en Tegnologie Forum (NWTF) ontvang. ALEC BASSON het hom uitgevra oor sy navorsingsveld.

lees meer
NAVORSING
Prof Coenrad Fourie
NAVORSING / 22 June 2018
Hawston se eerste prof woeker

Prof Ronelle Carolissen van die Fakulteit Opvoedkunde is die eerste professor wat oorspronklik van die Overbergse dorp Hawston kom. ALEC BASSON het met haar gesels.

lees meer
NAVORSING
Gemeenskapsielkunde
NAVORSING / 21 June 2018
NAVORSINGDRYF LOUIS

Prof Louis Jonker van die Departement Ou en Nuwe Testament het hom reeds as ʼn voorste Ou Testamentikus gevestig. Hy het onlangs die Andrew Murray-Desmond Tutu-prys vir die beste teologiese publikasie in Suid-Afrika ingepalm. ALEC BASSON vra hom uit oor sy navorsingsveld.

lees meer
NAVORSING
Louis Jonker
NAVORSING / 01 March 2018
DIE WAARDE VAN KOS

Lees jy ooit die voedingsinligting op produkte as jy inkopies doen? Dít is wat dr Nelene Koen wou uitvind met haar doktorale navorsing. ALEC BASSON vind uit hoekom voedseletikette haar so prikkel.

lees meer
NAVORSING
Voedingsinligting
NAVORSING / 16 November 2017
ONS LIEFDE VIR VLEIS

Of dit nou hoender, lam, bees of vark is, vleis maak so ʼn onontbeerlike deel van enige Suid-Afrikaanse maaltyd uit dat ʼn maaltyd daarsonder geen maaltyd is nie, skryf US-navorsers DR SARA ERASMUS en PROF LOUW HOFFMAN.

lees meer
NAVORSING
Vleis-kookkuns
NAVORSING / 16 November 2017
GEE AANDAG!

Hoewel tegnologiegebruik in die lesingsaal bykans onontbeerlik geword het, is studente se selfone ʼn al hoe groter hindernis vir doeltreffende leer, skryf die US-navorsers DOUGLAS PARRY en DR DANIEL LE ROUX. 

lees meer
NAVORSING
Selfone in lesings
NAVORSING / 04 September 2017
Pasgemaakte BEHANDELING  

Tradisioneel behels mediese behandeling dat ʼn dokter die mees gepaste behandeling vir ʼn sekere siekte bepaal. Tog is die probleem dat mense met dieselfde siekte verskillend op dieselfde behandeling kan reageer, skryf JASON BANTJES, MARK TOMLINSON en XANTHE HUNT van die US se Departement Sielkunde.

lees meer
NAVORSING
Geestesgesondheid
NAVORSING / 05 September 2017
NAVORSING vir die samelewing  

Die jongste uitgawe van Research at Stellenbosch University is in Augustus bekendgestel. Hierdie publikasie vertel die stories van die interessante en waardevolle navorsing wat by die US gedoen word.

lees meer
NAVORSING
Navorsingspublikasie
NAVORSING / 09 June 2017
Kollig op WEESGEWASSE

Dis tyd dat navorsers en verbruikers fokus op Afrika se weesgewasse, skryf DRR ETHEL PHIRI en PALESA NATASHA MOTHAPO, albei ná-doktorale navorsingsgenote aan die US.

lees meer
NAVORSING
Weesgewasse
NAVORSING / 09 June 2017
Vaderland EN VREDE

Die Demokratiese Republiek van die Kongo gaan gebuk onder konflik en oorlog. DR DIDIER KASONGO het navorsing gedoen oor hoe die kerk kan help om vrede en volhoubaarheid in sy geboorteland te bevorder.

lees meer
NAVORSING
Vrede in Kongo
NAVORSING / 03 April 2017
NAVORSING WAT LEWENSVERANDER

ʼn Gemeenskapsgebaseerde intervensie onder leiding van die US-gegradueerde dr Candace Vermaak help mense met rugmurgbeserings om hul lewensgehalte te verbeter. Deur ALEC BASSON

lees meer
NAVORSING
Rugmurgbeserings
NAVORSING / 03 April 2017
STROOMOPMET 'N DOEL

Byna 300 jaar nadat Simon van der Stel op die oewer van “ ’n baie indrukwekkende varswaterrivier” gerus het, het die hoogs besoedelde Eersterivier nou die spilpunt van bitter gevegte geword. Maar ʼn passievolle PhD-student van die Universiteit Stellenbosch het die gemeenskap betrokke gekry ten einde oplossings te vind. Deur WIIDA FOURIE-BASSON

lees meer
NAVORSING
'n Skoon rivier