PERSONEELTYDSKRIF

ONDERHOUDE

ONDERHOUDE / 17 May 2019
LYNNE DRYF BEMAGTIGING

Lynne Rippenaar-Moses, Kommunikasie- en Skakelbeampte van die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe, is onlangs tot die nuwe voorsitter van HERS-SA verkies. Sy het met ROZANNE ENGEL oor hierdie organisasie en haar rol daar gesels.

lees meer
ONDERHOUDE
Lynne Rippenaar-Moses
ONDERHOUDE / 24 April 2019
GAANDEOOR ADMIN

Ashmind Daniels het onlangs aan die US begin werk as die Adjunkregistrateur. SANDRA MULDER het hom uitgevra oor wat hierdie pos behels.

lees meer
ONDERHOUDE
Ashmind Daniels
ONDERHOUDE / 21 February 2019
‘SPEURDER’ IN DIE NATUUR

Prof Dave Richardson van die US se Sentrum vir Indringerbiologie (SIB) is onlangs met die Afrika-unie se 2018 Kwame Nkrumah-toekenning vir wetenskaplike uitnemendheid vereer. ALEC BASSON het met hom gesels.

lees meer
ONDERHOUDE
Dave Richardson
ONDERHOUDE / 27 September 2018
TABB BOU SY EIE NIS

Vroeër vandeesmaand het Prof David Tabb van die Afdeling Molekulêre Biologie en Mensgenetika sy intreerede met die titel “Building a Bioinformaticist” gelewer. Tabb is een van slegs ʼn handjie vol bio-informatici in die land. ALEC BASSON het met hom gesels.

lees meer
ONDERHOUDE
Prof David Tabb
ONDERHOUDE / 30 August 2018
YWERIGE WERKESEL

Prof Emile van Zyl van die Departement Mikrobiologie het vanjaar die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Havenga-prys vir Lewenswetenskappe ontvang. ALEC BASSON het met hom gesels.

lees meer
ONDERHOUDE
Emile van Zyl
ONDERHOUDE / 25 June 2018
BALANS IS DIE SLEUTEL

Met Jeugdag wat vandeesmaand gevier is, het ALEC BASSON met een van die US se jongste professors gesels: die 33-jarige prof Zsa-Zsa Boggenpoel van die Fakulteit Regsgeleerheid.

lees meer
ONDERHOUDE
Zsa-Zsa Boggenpoel
ONDERHOUDE / 24 May 2018
GESINSMAN MET 'N VISIE

Wayde Davidse, die nuwe verteenwoordiger vir professionele administratiewe steundienspersoneel op die US Raad, deel sy visie vir sy termyn in hierdie rol met ASIPHE NOMBEWU.

lees meer
ONDERHOUDE
Wayde Davids
ONDERHOUDE / 24 May 2018
DIE IMPAK VAN VOEDSEL

Prof Pieter Gouws meen AgriWetenskappe en veral Voedselwetenskappe maak ʼn onontbeerlike deel van iedereen se lewe uit. Deur ROZANNE ELS

lees meer
ONDERHOUDE
Pieter Gouws
ONDERHOUDE / 31 May 2018
Van plaasseun tot visedekaan

Vir die bekroonde lewendehawe-genetikus prof Kennedy Dzama was die fokus op veeteling en genetika-navorsing ʼn logiese stap om ʼn loopbaan te bou, vertel hierdie nuutaangestelde visedekaan in die US se Fakulteit AgriWetenskappe aan ROZANNE ENGEL.

lees meer
ONDERHOUDE
Kennedy Dzama
ONDERHOUDE / 01 March 2018
ALTYD 'N ONDERWYSER

Die voormalige Openbare Beskermer Thuli Madonsela is nou ʼn professor aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Regsgeleerdheid. ASIPHE NOMBEWU het meer oor die vrou agter die openbare figuur gaan uitvind.

lees meer
ONDERHOUDE
Thuli Madonsela
ONDERHOUDE / 01 March 2018
OM LEIERS TE VORM

Prof Reginald (Reggie) Nel is sedert 1 November 2017 die nuwe dekaan van die US se Fakulteit Teologie. SANDRA MULDER het met hom gesels oor sy nuwe pos en hoe hy uitdagings in dié dinamiese portefeulje sal aanpak.

lees meer
ONDERHOUDE
Reginald Nel
ONDERHOUDE / 16 November 2017
’N DUIDELIKE VISIE

Prof Anthony Leysens, onlangs aangestel as die nuwe dekaan van die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe, het duidelike doelwitte en aspirasie vir hierdie fakulteit, skryf LYNNE RIPPENAAR-MOSES.

lees meer
ONDERHOUDE
Anthony Leysens
ONDERHOUDE / 16 November 2017
OP ’N NUWE PAD

Einde November tree prof Leopoldt van Huyssteen uit as die US se Uitvoerende Bedryfshoof. Maar van stilsit en niksdoen is daar geen sprake nie, vertel hy aan SANDRA MULLER.

lees meer
ONDERHOUDE
Leopoldt van Huyssteen
ONDERHOUDE / 05 September 2017
Op ’n nuwe NUWE REIS

Dr Leslie van Rooi, voorheen van die Frederik Van Zyl Slabbert Instituut vir Studenteleierskap, is aangestel as die nuwe Senior Direkteur: Sosiale Impak en Transformasie. Hy beantwoord ʼn paar vrae oor die pad vorentoe vir hierdie afdeling.

lees meer
ONDERHOUDE
Dr Leslie van Rooi
ONDERHOUDE / 05 September 2017
’N LEIER WAT SAAMWERK  

Op 1 Augustus het die nuwe dekaan van die Fakulteit Regsgeleerdheid haar pos opgeneem. Prof Nicola Smit vertel meer oor haar loopbaan en wat haar nou vanaf die Noordwes-Universiteit (NWU) na Stellenbosch gebring het.

lees meer
ONDERHOUDE
Prof Nicola Smit
ONDERHOUDE / 09 June 2017
DIE MAG VAN TAAL

Die onlangs aangestelde direkteur van die US Taalsentrum, dr Kim Wallmach, glo taal kan lewens verander, sukses bepaal, beleid beïnvloed en mense verenig, skryf SONIKA LAMPRECHT.

lees meer
ONDERHOUDE
Kim Wallmach
ONDERHOUDE / 09 June 2017
Sien die GROTERPRENTJIE

Die regte tyd om te verseker die US “kom bo uit” – ondanks die huidige onsekerheid in hoër onderwys – is nóú, sê prof Stan du Plessis, aangewese Bedryfshoof. DESMOND THOMPSON het met hom gesels.

lees meer
ONDERHOUDE
Stan du Plessis
ONDERHOUDE / 03 April 2017
OM WERKLIKTE LUISTER

In ʼn hoëronderwyssektor wat tans onseker en kompleks is, het skakeling met studente ook uitdagend geword. Maar daar is wel oplossings, sê die US se Studentedekaan, Tonia Overmeyer. Deur SONIKA LAMPRECHT

lees meer
ONDERHOUDE
Tonia Overmeyer
ONDERHOUDE / 29 May 2017
KOMMUNIKASIE BIEDOPLOSSINGS

Kommunikasie met ʼn grondige strategie is die sleutel tot die Universiteit Stellenbosch se skakeling met sy verskillende belanghebbendes, glo dr Phumzile Mmopo, die US se Senior Direkteur: Korporatiewe Kommunikasie.

lees meer
ONDERHOUDE
Phumzile Mmope