PERSONEELTYDSKRIF

PERSONEELSAKE

PERSONEELSAKE / 14 June 2019
'N INGELIGTE AFTREDE

Die Universiteit Stellenbosch loop die tweede myl om te verseker dat personeel goed ingelig is oor hul aftreefonds. Deur ASIPHE NOMBEWU

lees meer
PERSONEELSAKE
Aftreefonds
PERSONEELSAKE / 07 November 2018
OMBUD KAN JÓÚ HELP

Die US Ombudsman dien as ʼn kanaal waardeur probleme en klagtes van studente, ouers van studente, en personeel aangespreek kan word wat nie voldoende deur bestaande universiteitstrukture opgelos kan word nie.

lees meer
PERSONEELSAKE
Ombud
PERSONEELSAKE / 02 August 2018
TOT U DIENS

Die Menslike Hulpbronne Kliëntedienssentrum is US-personeel se eerste kontakpunt wanneer hulle navrae het oor enigiets van beleide tot diensvoorwaardes. CANDES KEATING het meer oor hierdie dienste uitgevind.

lees meer
PERSONEELSAKE
MH se dienssentrum
PERSONEELSAKE / 01 March 2018
TERUG OP KANTOOR

Waak teen die vakansie-mismoed en kom weer aan die gang by die werk. ROZANNE ENGEL het gaan rondsoek na ʼn paar slim wenke wat jou weer in jou werkroetine sal kry.

lees meer
PERSONEELSAKE
Terug op kantoor
PERSONEELSAKE / 01 March 2018
LUG JOU MENING

Die Universiteit Stellenbosch het in Februarie begin met ʼn kampuswye interne-kommunikasie-oudit. Ons het Candes Keating, Bestuurder: Interne Kommunikasie in die Afdeling Korporatiewe Kommunikasie, gevra om meer oor hierdie proses te vertel.

lees meer
PERSONEELSAKE
Interne Kommunikasie
PERSONEELSAKE / 16 November 2017
’N GESONDE FEESTYD

Dis die feestyd, maar moenie die hele jaar se harde werk om fiks te bly en gesond te eet ongedaan maak nie. WILMA STASSEN het ’n paar wenke om hierdie somervakansie gesond te bly.

lees meer
PERSONEELSAKE
Welwees
PERSONEELSAKE / 16 November 2017
KAMPVEGTER VIR MENSWEES

Die nuwe Direkteur: Personeelverhoudinge, Ebrahiem Abrahams, gesels oor sy nuwe posisie en sy passie vir geregtigheid en medemenslikheid. Deur SANDRA MULDER

lees meer
PERSONEELSAKE
Ebrahiem Abrahams
PERSONEELSAKE / 05 September 2017
Toetse wat LEWENS RED  

Gereelde siftingstoetse kan jou gesondheid help verbeter óf selfs jou lewe red, skryf WILMA STASSEN.

lees meer
PERSONEELSAKE
Welwees
PERSONEELSAKE / 05 September 2017
Vroue op kantoor  

Dit is tyd dat ons begin dink aan hoe werkplekke die funksionering van gesinne raak, en ook hoe ons werkplekke skep, skryf PROF ANITA BOSCH van die Universiteit Stellenbosch Bestuurskool.

lees meer
PERSONEELSAKE
Werkende vroue
PERSONEELSAKE / 09 June 2017
VAT GRIEP VAS

 Bly gesond hierdie winter met slim wenke om griep en verkoue weg te hou. Deur WILMA STASSEN

lees meer
PERSONEELSAKE
Welwees
PERSONEELSAKE / 09 June 2017
FONDSWERWING in ʼn nuwe era

Die aandrang op gratis hoër onderwys en die heersende ekonomiese klimaat maak fondswerwing vir beurse en projekte geen maklike taak nie. ILSE ARENDSE gesels met Karen Bruns, Senior Direkteur van die Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge, wat oorhoofs vir fondswerwing verantwoordelik is.

lees meer
PERSONEELSAKE
Fondswerwing
PERSONEELSAKE / 03 April 2017
100 DINGE OMTEEN MÔRE TE DOEN

Dr MARGARET ORR, ʼn voltydse interne leierskapsafrigter, skryf oor haar nuwe rol aan die Universiteit Stellenbosch, en die impak wat dit het op die interaksie tussen personeel en die universiteitsbestuur.

lees meer
PERSONEELSAKE
Leiers kry afrigting
PERSONEELSAKE / 03 April 2017
'N SAGTE TEIKEN

Die meeste mense het teen dié tyd al die gesegde “sit is die nuwe rook” gehoor. Maar wat beteken dit nou eintlik, en wat hou dit in vir kantoorwerkers wat heeldag aan hul lessenaars gebonde is? Deur WILMA STASSEN

lees meer
PERSONEELSAKE
Welwees