PERSONEELTYDSKRIF

US STEMME

US STEMME / 18 July 2019
WERK AANMANDELA SENALATENSKAP

Op 18 Julie word Nelson Mandela Internasionale Dag reg oor die wêreld gevier. KIM WALE vra hoe ons aandag skenk aan die ongedane werk van Mandela se nalentskap.

lees meer
US STEMME
Mandeladag
US STEMME / 14 March 2019
LEEF WAARDES ELKE DAG

Die Wêrelddag vir Sosiale Geregtigheid – wat jaarliks op 20 Februarie gevier word – erken die behoefte om kwessies soos armoede, uitsluiting, werkloosheid, geslagsongelykheid en toegang tot sosiale welstand en geregtigheid aan te spreek ten einde ʼn “samelewing vir almal” te skep, skryf DR CHRIS JONES.

lees meer
US STEMME
Chris Jones
US STEMME / 27 September 2018
DEBAT OOR DAGGA

Onlangs het Suid-Afrika se hoogste hof die privaatgebruik van dagga gewettig. MARY NEL van die Fakulteit Regsgeleerdheid bekyk die saak.

lees meer
US STEMME
Dagga-debat
US STEMME / 30 August 2018
VERANDER HOUDINGS

Moenie vroue blameer dat hulle nie meer ingenieurs wil wees nie – blameer slegte houdings, skryf PROF AMANDA GOUWS ná die debakel wat deur die hoof van die SA Instituut van Siviele Ingenieurswese veroorsaak is.

lees meer
US STEMME
Vroue in ingenieurswese
US STEMME / 21 June 2018
BEMAGTIG JONG MENSE

Suid-Afrika se jong mense moet hul eweknieë help bemagtig wat nie so bevoorreg soos hulle is nie, skryf LWANDO NKAMISA.

lees meer
US STEMME
Jeugdag
US STEMME / 01 March 2018
ROETEKAART VIR 2018

Die US-rektor en visekanselier, PROF WIM DE VILLIERS, skryf oor die pad wat voorlê vir die Universiteit en sy personeel in 2018.

lees meer
US STEMME
Roetekaart vir 2018
US STEMME / 16 November 2017
MOSLEMVROUE EN SPORT

By ʼn onlangse konferensie van die Departement Sportwetenskap en die US Museum oor die dekolonisasie van historiese sporttemas het PROF NURAAN DAVIDS (foto) die soeklig op Moslemvroue in die sportwêreld gewerp. Hier is ʼn verkorte weergawe van haar aanbieding.

lees meer
US STEMME
Nuraan Davids
US STEMME / 16 November 2017
SONDER GRENSE

In September het die Universiteit Stellenbosch gestremdheid in die voorgrond gestel met ʼn sosiale-mediaveldtog genaamd #NolimitSU.

lees meer
US STEMME
#NolimitSU
US STEMME / 05 September 2017
In gesprek OOR ERFENIS  

Ter viering van Erfenisdag behoort Suid-Afrikaners hulle tot voortgesette en gesamentlike gesprek te verbind, glo MONIQUE BISCOMBE.

lees meer
US STEMME
Monique Biscombe
US STEMME / 05 September 2017
INSPIRENDE VROUE  

Die US het in Augustus vroue gevier met ʼn sosiale media-veldtog waarin vroue aan die US hul inspirasie gedeel het. Hier is ʼn paar van hulle.

lees meer
US STEMME
#USvroue
US STEMME / 09 June 2017
Bewaar ons DEMOKRASIE

Dit is belangrik dat Suid-Afrikaners die demokrasie bewaar waarvoor hulle geveg het, skryf PROF NICO KOOPMAN, Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel.

lees meer
US STEMME
Nico Koopman
US STEMME / 09 June 2017
MILLENNIALS kán ons iets leer

Met Jeugdag wat op 16 Junie gevier word, gee EUGENIE GREGAN ʼn paar lesse wat die ouer generasie by millennials kan leer.

lees meer
US STEMME
Eugenie Gregan
US STEMME / 03 April 2017
STUDENTE STRYTEEN STATUSQUO

Die ware stryd aan ons universiteite gaan oor die beginsels wat ons samelewing reël en die strewe om dit met ander beginsels te vervang, skryf dr NIC SPAULL, ’n onderwysnavorser aan die Universiteit Stellenbosch.

lees meer
US STEMME
Nic Spaull
US STEMME / 03 April 2017
SKEP SAAM 'N MAATSKAPLIKEREGVERDIGESTELLENBOSCH

Die institusionele tema vir Maart is “maatskaplike geregtigheid”. Maar wat beteken dit vir ons as US-personeel? MONICA DU TOIT waag ʼn antwoord.

lees meer
US STEMME
Monica du Toit