Die ghitaarafdeling aan die Departement bied ‘n holistiese, beroepsgrigte benadering tot uitvoerende kuns en opvoeding wat dit doel het om studente te inspireer om na die hoogste vlak van musikale uitdrukking te streef, en hulle talent vir die ghitaar te ontwikkel. Ghitaarstudente aan die Universiteit van Stellenbosch kry baie geleenthede vir solo- en ensemble-voordrag, en interaktiewe opvoedingservaring met prakties-gerigte Onderwysmetodiek-modules, sowel as moontlikhede om deel te hê aan gemeenskapsgerigte uitreikprogramme.

Nina Fourie-Gouws

info@ninaguitar.co.za

Lees meer