Skip to main content

Judy Joubert

By May 12, 2020June 23rd, 2020Uncategorized @af

Judy Joubert het gedurende 1972 en 1973 musiek gestudeer aan die Konservatorium aan die Universiteit van Stellenbosch. Sedert 1995 het  sy klavierlesse tuis, en by verskillende skole soos  Turfhall Primêre Skool en Groote Schuur aangebied. In 2002 het sy aangesluit by die Youngsfield Militêre Basis aangesluit as musiekonderwyser. Sedert 2005 vorm sy deel van die Universiteit se Sertifikaatprogramme en toetsbord-harmonie. Judy beskik oor ‘n lisensiaat van Trinity College in begeleiding (ATCL in 2005 en in LTCL 2007), en behartig self ook begeleidingswerk vir verskillende instrumentaliste.

Leave a Reply

Close Menu