Kwalifikasies en Studierigtings

Die voorgraadse programme wat in die Fakulteit Natuurwetenskappe aangebied word, lei tot die volgende nagraadse programme in die Fakulteit Natuurwetenskappe, asook in ander fakulteite:

KWALIFIKASIE

STUDIERIGTING AANGEBIED DEUR FAKULTEIT NATUURWETENSKAPPE

STUDIERIGTING AANGEBIED DEUR ANDER FAKULTEITE

HonsBSc (Biologiese Wetenskappe)

. Biochemie

. Biodiversiteit en Ekologie

. Fisiologiese Wetenskappe

. Mikrobiologie

Fakulteit AgriWetenskappe:

. Genetika

. Plantbiotegnologie

. Plantpatologie

. Toegepaste Plantfisiologie

. Wynbiotegnologie

Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe:

. Sielkunde

Fakulteit Opvoedkunde:

. Biokinetika

. Sportwetenskap

HonsBSc (Fisiese Wetenskappe)

. Aardwetenskappe

. Chemie

. Fisika

. Polimeerwetenskap

. Teoretiese Fisika

Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe:

. Geoinformatika

HonsBSc (Wiskundige Wetenskappe)

. Fisiese en Wiskundige Analise

. Rekenaarwetenskap

. Toegepaste Wiskunde

. Wiskunde

Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe:

. Operasionele Navorsing

. Wiskundige Statistiek

MSc (Biologiese Wetenskappe)

. Biochemie

. Dierkunde

. Fisiologiese Wetenskappe

. Mikrobiologie

. Oefeningwetenskap

. Plantkunde

Fakulteit AgriWetenskappe:

. Entomologie

. Genetika

. Plantbiotegnologie

. Wynbiotegnologie

Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe:

. Kliniese Sielkunde en Gemeenskapsvoorligting

. Sielkunde

Fakulteit Opvoedkunde:

. Sportwetenskap

MSc (Fisiese Wetenskappe)

. Chemie

. Fisika

. Geologie

. Polimeerwetenskap

Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe:

. Geografie en Omgewingstudie

. Geoinformatika

MSc (Wiskundige Wetenskappe)

. Fisiese en Wiskundige Analise

. Rekenaarwetenskap

. Toegepaste Wiskunde

. Wiskunde

Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe:

. Operasionele Navorsing

. Wiskundige Statistiek

PhD

. Biochemie

. Chemie

. Dierkunde

. Fisiese en Wiskundige Analise

. Fisika

. Fisiologiese Wetenskappe

. Geologie

. Mikrobiologie

. Plantkunde

. Polimeerwetenskap

. Rekenaarwetenskap

. Toegepaste Wiskunde

. Wiskunde

Fakulteit AgriWetenskappe:

. Entomologie

. Genetika

. Plantbiotegnologie

. Wynbiotegnologie

Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe:

. Operasionele Navorsing

. Wiskundige Statistiek

Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe:

. Geografie en Omgewingstudie

. Sielkunde

DSc

. Biochemie

. Chemie

. Dierkunde

. Fisika

. Fisiologiese Wetenskappe

. Geologie

. Mikrobiologie

. Plantkunde

. Polimeerwetenskap

. Rekenaarwetenskap

. Toegepaste Wiskunde

. Wiskunde

Fakulteit AgriWetenskappe:

. Entomologie

. Genetika

. Wynbiotegnologie