DIE SUID-AFRIKAANSE AKADEMIE VIR WETENSKAP EN KUNS
VIRTUELE ALGEMENE SIMPOSIUM

Datum en Tyd

16 September 2021
14:00 – 17:00

Tema

Armoede in die Suid-Afrikaanse samelewing

BELANGRIK!!

Registreer voor of teen 15 September 2021 by linda@akademie.co.za om ‘n skakel te ontvang om die hoofrede en bespreking van die referate en vrae aan die referente op 16 September per MS Teams te kan bywoon.

Laai af Program

Akademie vir Wetenskap en Kuns Simposium 16-09-2021 (PDF | 151 Kb)

(Let wel: Referate van 9 September tot 16 September 2021 op die Akademie se YouTube-kanaal beskikbaar)