Conference details

  • Hoofsprekers, individuele- en groepaanbiedings, paneelbesprekings en plakkate.
  • Aanbiedings: 15 minute + 5 minute vir vrae/bespreking
  • Lid van Paneel: 10 minute as deel van paneel van 4 en 15 minute vir vrae/bespreking
  • Plakkaatsessie: 10 minute aanbieding deur outeur as deel van gestruktureerde sessie

Konferensiefooie

Daar is geen konferensiefooi vir personeel van die Universiteit Stellenbosch nie. *** Let asseblief daarop dat wanneer u registreer vir die konferensie op die Conftool sisteem u onder die Payment details “Cash on arrival at the registration desk” moet selekteer. Die faktuur is natuurlik R0 🙂

Middagete, tee en koffie sal op beide dae verskaf word.

Plek
Spier Konferensiesentrum, Stellenbosch

Aanwysings

Kliek hier vir aanwysings na Spier, Stellenbosch.

sotlfooter20151
As academic professionals, we value participation in scholarship, not because it is required or expected of us, but because it is a vital part of how we come to understand our world.
Jeffrey L. Buller, 2015. Change Leadership in Higher Education: A Practical Guide to Academic Transformation.