Konferensie-inligting

Formaat van sessies:

  • Hoofsprekers, individuele- en groepaanbiedings, paneelbesprekings en plakkate.
  • Aanbiedings: 15 minute + 5 minute vir vrae/bespreking.
  • Lid van Paneel: 10 minute as deel van paneel van 4 en 15 minute vir vrae/bespreking.
  • Plakkaatsessie: 10 minute aanbieding deur outeur as deel van gestruktureerde sessie.

Belangrike datums

Indien van abstrakte: 03 Junie 2016 – 10 Augustus 2016 (Geen abstrakte word meer aanvaar nie.)
Kliek hier om u abstrak in te dien!!
(Vir enige navrae kontak vir sotl@sun.ac.za)

7 September 2016:
Alle indieners van abstrakte sal in kennis gestel word of hulle abstrakte aanvaar is.

30 September 2016:
Sluitingsdatum vir registrasie vir Pre-Konferensiewerkswinkels op 24 Oktober en Konferensie op 25 en 26 Oktober 2016.

Konferensiefooie
Daar is geen konferensiefooi vir personeel van die Universiteit Stellenbosch nie.  Middagete, tee en koffie sal verskaf word.

Plek:
Lord Charles Hotel, Somerset Wes.

Aanwysings:
Kliek hier vir aanwysings na die Lord Charles Hotel.

 

sotlfooter20151
As academic professionals, we value participation in scholarship, not because it is required or expected of us, but because it is a vital part of how we come to understand our world.
Jeffrey L. Buller, 2015. Change Leadership in Higher Education: A Practical Guide to Academic Transformation.