Registrasies

Registrasies vir die 2016 AvOL Konferensie sluit more oggend 07:00!!!

Kliek hier om te registreer.

ConfTool gebruikersgids

Om te registreer op die ConfTool webwerf
1. Kliek op: https://www.conftool.net/sotl2016/index.php?page=login
2. Kliek op ‘create account and submit contribution’.
3. Vul die nodige inligting in en kliek op ‘create user account only’.
4. U sal ‘n e-pos met u gebruikersnaam en wagwoord kry.

Om te registreer vir die konferensie
1. Teken in en kliek op Register as participant
2. Volg die stappe op die skerm:

  • Stap 1:  Kontroleer status en ander inligting (kliek op Proceed to Step 2)
  • Stap 2:  Kies prekonferensiewerkswinkels om by te woon, dae van die konferensie, en    dieetvoorkeure (kliek op Proceed to Step 3)
  • Stap 3:  Kontroleer keuses

3. Kliek op: Register now
4. U sal ‘n e-pos kry wat die registrasie bevestig.

Navrae: sotl@sun.ac.za

sotlfooter20151
As academic professionals, we value participation in scholarship, not because it is required or expected of us, but because it is a vital part of how we come to understand our world. Jeffrey L. Buller, 2015. Change Leadership in Higher Education: A Practical Guide to Academic Transformation.