Konferensie-inligting

Formaat van sessies:

  • Hoofsprekers, individuele- en groepaanbiedings, paneelbesprekings en plakkate.
  • Aanbiedings: 15 minute + 5 minute vir vrae/bespreking.
  • Lid van Paneel: 10 minute as deel van paneel van 4 en 15 minute vir vrae/bespreking.
  • Plakkaatsessie: 10 minute aanbieding deur outeur as deel van gestruktureerde sessie.

Belangrike datums

Indien van abstrakte: 11 April 2017 – 19 Augustus 2017
Klik hier om u abstrak in te dien.
Vir enige navrae kontak vir sotl@sun.ac.za

11 September 2017
Alle indieners van abstrakte sal in kennis gestel word of hulle abstrakte aanvaar is.

13 Oktober 2017:
Sluitingsdatum vir registrasie vir Pre-Konferensiewerkswinkels op 23 Oktober en Konferensie op 24 en 25 Oktober 2017.

Konferensiefooie
Daar is geen konferensiefooi vir personeel van die Universiteit Stellenbosch nie.  Middagete, tee en koffie sal verskaf word.

Plek:
Lord Charles Hotel, Somerset Wes.

Aanwysings:
Klik hier vir aanwysings na die Lord Charles Hotel.