Werksessie 5: Oggend

Groot klasse @ US: uitruiling van praktyke deur US-akademici

Hierdie werksessie ontleed begrippe en praktyke met betrekking tot die fasilitering van onderrig, leer en assessering (OLA) in groot klasse aan die US met die oog op die bevordering van studentesukses. US-dosente vertel van die strategieĆ« en benaderings wat hulle al in hulle modules en klaskamers op die proef gestel het. Deelnemers dink na  oor wat hulle gehoor het, bestudeer literatuur oor die onderwerp, en hersien hulle eie strategie vir die fasilitering van OLA in groot klasse.

Om vir die werksessie voor te berei, sal deelnemers voorafleeswerk ontvang. Die werksessie is beperk tot 30 deelnemers.

Teikengehoor

Akademici