Argief vir 'Navorsing' Kategorie

Ikhaya lesibini kuNjing. wolwimi lwesiDatshi

Geplaas op 04/04/2019 · In Artikels in Xhosa, Dialogos, Jongste nuus, Navorsing, Ons tale geplaas

UMzantsi Afrika uhleli ulilizwe elisoloko linomtsalane kuye, utsho uNjing. Carel Jansen, umenziphando weZiko leeLwimi, obelapha kwakhona ngoMatshi esuka eNetherlands. Yiyo loo nto ethe walitsibela.. Lees meer

Wanneer e‑ jou in die steek laat

Geplaas op 03/04/2019 · In Dialogos, Jongste nuus, Navorsing, Skryfwenke geplaas

Dit sal nie verregaande wees om te sê die hele Suid-Afrika het gehoop dit was Desember verlede jaar die laaste sien van beurtkrag nie… Lees meer

Kenners sit koppe bymekaar: AvOL 2018

Geplaas op 12/11/2018 · In Dialogos, Jongste nuus, Navorsing, Nuutste nuus geplaas

In ’n wêreld wat gretig is om studente op nuwe maniere te bereik, is die Konferensie vir die Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL).. Lees meer

Ukuhlangana kweenkcubabuchopho: kwiNkomfa yoPhandonzulu lokuFundisa nokuFunda (SoTL 2018)

Kwihlabathi elilangazelela iindlela ezintsha zokufikelela kubafundi, iNkomfa yoPhandonzulu lokuFundisa nokuFunda ibe lithuba elihle kakhulu kubafundisi-ntsapho lokuphonononga nokwabelana ngophando lwabo kwakunye nokucamngca ngeendlela zokufundisa. Inkomfa.. Lees meer

Allerlei ruimtes vir akademiese skryfwerk by die Taalsentrum

Geplaas op 03/09/2018 · In Dialogos, Jongste nuus, Navorsing, Nuutste nuus geplaas

In Junie vanjaar kon 15 personeellede van die Taalsentrum wat tans besig is om hul navorsing neer te pen, hul intrek neem by Mont.. Lees meer

Dis nog lank nie klaar met ‘tannie’ nie

Geplaas op 26/06/2018 · In Dialogos, Navorsing, Nuutste nuus, Ons tale, Skryfwenke geplaas

In ʼn vorige bydrae het ons ernstig begin wonder oor die aanspreekvorm ‘tannie’. Ons beste raad bly maar dat ʼn mens jou diskresie moet.. Lees meer

NPIT4 – ʼn kongres om gemeensaamheid in kommunikasie te vind

Geplaas op · In Dialogos, Jongste nuus, Navorsing, Nuutste nuus, Ons tale geplaas

Die vierde internasionale kongres oor tolking en vertaling in ʼn nie-professionele hoedanigheid, oftewel NPIT4, (4th International Conference on Non-Professional Interpreting and Translation) is vir.. Lees meer

NPIT4 – ukufumana uthelelwano kunxibelelwano

Akukho ukukhutshwa komtshotsh’ iintomb’ zingeqhwabi! Okokuqala kumhlaba waseAfrika, i-4th International Conference on Non-Professional Interpreting and Translation (NPIT4) ithe yabanjwa kwi-Stellenbosch Institute for Advanced Studies.. Lees meer

Festschrift aan afgetrede direkteur van Taalsentrum oorhandig

Geplaas op 12/02/2018 · In Dialogos, Jongste nuus, Navorsing, Nuutste nuus geplaas

Op Donderdagaand, 8 Februarie 2018, het die Taalsentrum ʼn harde kopie van die Festschrift waarmee hy vir sy professionele bydrae tot sy vakgebied vereer.. Lees meer

Agter die skerms: Hoe het hierdie Festschrift gebeur?

Geplaas op · In Dialogos, Jongste nuus, Navorsing, Nuutste nuus geplaas

Hulle het gedink hulle weet waarvoor hulle hulself inlaat met die besluit om ʼn Festschrift te publiseer. Gasredakteurs dr Antoinette van der Merwe, Alta.. Lees meer