Nuwe webbaadjie vir Taalsentrum

Op 20/05/2021 geplaas · In Aanlyn taalondersteuning, Jongste nuus, Nuutste nuus geplaas

Gaan besoek gerus ons nuwe webblad by https://languagecentre.sun.ac.za. Die Taalsentrum se nuwe, bygewerkte webwerf het in Februarie die lig in Engels gesien. Besoek en toets asseblief ons blad in Engels solank – ons is tans besig om die webwerf te toets en ook aan ʼn nuwe, bygewerkte Afrikaanse weergawe te werk. Ons bloginskrywings is reeds almal in Afrikaans, Engels en Xhosa beskikbaar. Snuffel gerus deur ons Nuustak, Newsoom of Igumbi leeNdaba om ons jongste nuus in jou voorkeurtaal te lees.