Posts Tagged 'aanlyn taalondersteuning vir dosente'

Dosente, kontak ons vir redigering en vertaling

Geplaas op 21/03/2020 · In Aanlyn taalondersteuning, Nuutste nuus geplaas

Daar is sekere k-woorde wat mens ongemaklik laat kriewel. Korona, kiem, komper, kontaminasie, krisis, kwarantyn. As teenvoeter vir hierdie woorde, bied die US Taalsentrum.. Lees meer

Ondersteuning aan dosente: Vertaling van klankopnames van lesings (podsendings)

Geplaas op 03/03/2020 · In Aanlyn taalondersteuning geplaas

Dosente kan steeds verseker dat studente meertalige toegang tot hul lesings het. Een manier om dit reg te kry is om klank- of videogrepe.. Lees meer