MAD²

MALBAL 2012

Hierdie is bietjie lank terug se terugvoer! Maar ons wil ook maar net officially se ons het saam met PIEKE na MALBAL2012 gegaan en ons het huistoe gekom met ‘n EERSTE PLEK vir VEILIGHEID! Geniet die foto’s! Harmonie & Pieke het die volgende posisies behaal in MAD² 2012: 13de in March for MADness 12de in GEESbeker 12de in Bondelsport Gees… Read more →

MAD² saam SIMONSBERG 2013

Dis official! Our new MAD² partners for 2013 are the boys from Die Withuis, Simonsberg! We are very excited and skakelings with them so far has been very successful! Thank you to all the girls who helped with spading, especially the spading committee. The early mornings and late nights paid off! So excited forMAD²!! Read more →

Verwelkoming SUKSES

Hiermee wil ek net baie dankie se aan almal wat ‘n deel gehad het in die absolute sukses van ons verwelkomingsprogram! Die eerstejaars het alles ten volle geniet en is alreeds trotse Harmonie dames! Eerstejaars…Dankie vir julle ywer om deel te neem en alles volstoom aan te pak. Van mentorgesprekke tot skakelings, geesoefeninge tot tradisies, bergstappies, Vensters en Bondelsport…. Julle… Read more →

VENSTERS nuus!

  Die dames van Harmonie en die manne van Pieke is HARD aan die werk vir hierdie jaar se vensters! Vensters gaan hierdie jaar groot en exciting wees met amper 300 mense wat gaan optree op stage! Al sukkel dit soms om al die manne op dieselfde tyd in een lokaal te kry, word dinge nie verstadig daardeur nie! (Hulle… Read more →