As jy nie daarby uitgekom het om ‘n Madelief te koop nie, of dalk net ‘n bietjie wil sien wat ons laasjaar als aangevang het… Hier is ‘n pdf van ons jaarboek.
Category Archives: Huisdinge
Alumni Nuusbrief
Soek jy die Alumni-Nuusbrief?
Kliek op die link onderaan om jou elektroniese weergawe te kry!
Dankie aan Heléne Booyens wat dit geskryf het!
Feel free to reply to the e-mail you received or leave a comment on the website or even tweet us to let us know what you think!
Harmonie Alumni Nuusbrief – 17 April 2013
First Years 2013
We have made a welcoming booklet specially for the first years of 2013. This will be posted to all of you that have been placed in Harmonie. If you did not receive it by post, here it is.
First Years Welcoming Booklet (English)
Ons het ‘n verwelkoming boekie gemaak spesiaal vir die eerstejaars van 2013. Dit sal gepos word na die wat in Harmonie geplaas is. Indien jy nie een in die pos ontvang het nie, hier is dit.
HK Afsluiting
Harmonie sings at old-Harmoniet 100th birthday!!
We received a phone call from a lady who would like 4-5 Harmoniete to sing at her Mother’s 100th birthday. Anneke Cilliers (Nooiensvan Van Huyssteen) previously attended a few Harmonie reunions and was even a guest speaker at one. Her daughter Hanien Hanekom (Nooiensvan Cilliers) and 2 of her granddaughter were all in Harmonie.
It was an informal tea with pancakes and cake. We sang the Harmonie birthday song “Kom laat ons almal saamsing” to her. Harmonie is very special to her and this really meant a lot. Thank you to all the girls who attended this special event on the 13th of July.

Oud-Harmonietbrief 2012
Beste Oud-Harmoniet
Dis al die helfte van die jaar en dis verstommend hoe vinnig die eerste semester verby gevlieg het. Ons is nou besig met ons eerste semester eksamens en soos gewoonlik word dit gekenmerk deur koue en reënerige weer. Ons is hard aan die werk maar wil graag ‘n tydjie vat om ‘n paar spesiale oomblikke met u te deel. Ek hoop dat dit u sal laat terugdink aan u spesiale tyd hier in Harmonie.
Ons het die jaar begin met MAD² (JOOL/Karnaval). Harmonie het 52 unieke eerstejaarstudente ontvang wat hul nuwe tuiste in Harmonie sal maak vir die volgende paar jaar. Dit was ‘n wonderlike tyd en baie vriendskappe is gevorm – met mekaar asook met die manne van Pieke PSO Manswyk. Die MAL² resultate is aan ons bekendstel en Harmonie het baie goed presteer. Ons het die 7de algehele posisie behaal met 5de in “BigBleed” en 7de in Vensters en ons het ook die Veiligheids-katagorie gewen. Ons is trots om te sê dat ons die eerste geplaasde PSO/koshuis-kombinasie is. Baie dankie aan almal wat ons byeenkomste ondersteun en bygewoon het.
Tuinparty also happened earlier this year. We had an intimate breakfast in the quad between Japanese décor. Riette Rust was our guest speaker who is a writer for the Sarie magazine and appeared on Kyknet’s Kwela earlier this year to talk about her book. It was a pleasant morning spent with mothers and sisters.
Harmonie Sport was active from early in the year. We had a Sport Week against Lydia. Our ladies got all fired up to represent Harmonie on the sports terrain. Harmonie won the soccer, table tennis, pool, volleyball and down-downs. We drew the fooseball and lost the hockey. Overall we won the sport week by a considerable margin and we are all very proud.
Kultuur en Harmonie is amper sinomieme. Ons het die jaar aan Massasêr en Toneelfees deelgeneem. Die tema van Massasêr was “Colour March” en ons het die top 4 behaal. Massasêr het al ‘n hoogtepunt op die kalender vir die Harmoniete geword.Ons het ook deelgeneem aan die Toneelfees met Huis Marais. Ons produksie genaamd “Wat dink jy doen jy?” het die talente van ‘n paar Harmonie aktrises uitgewys wat ons baie trots gemaak het. Harmonie is tans hard aan die werk aan Kleinsêr en ons sien daarna uit om hulle vertonings volgende kwartaal te sien.
Verfraaiingsweek het beslis die Harmoniete se mededingende kant uitgebring tussen die seksies. Die aand voor al die seksies beoordeel word, het die seksies tot laat aan hul versiering gewerk. Die oorhoofse tema was stede. Daar was Amsterdam, Londen, Parys, Milaan, Venesië, Santorini, Soweto, Manhattan en Havana. Die algehele wenner was Walletjies met hul Franse tema.
Twee weke na Verfraaiingsweek was dit tyd vir die aksie-belaaide seksieweek. Daar was ‘n fooseball toernooi, stort-kompetisie, trollieresies, down-downs, “Bucket List” kompetisie en die week het afgesluit met ‘n intense “Dance-Off” kompetisie. Ons het ook lekker skakels gehad met die manne van Huis Visser en Simonsberg. Daar was sterk kompetisie tussen Twilight, Vyfster en Walletjies, maar op die ou einde het Walletjies die trofee gewen.
We recently had our Mej. Harmonie & Mnr. HK pageant. It entails 10 lovely Harmonie girls competing for the title of Mej. Harmonie. Although all our candidates would have made an ideal Mej. Harmonie, Lizel Birkenstock walked away with the crown. The second leg of the event entailed a Mnr. HK competition. We had male HK members from various residences and PSO’s competing for the title of Mnr. HK. Halfway through the evening the men were auctioned off with a goodie bag and 10 girls walked away with a date (at a price). The Onder-Primarius of Majuba was the judges’ favourite and won the Mnr. HK title.
Huisdans is die 4de Augustus en word by Kaapzicht Wine Estate gehou. Ons sien almal daarna uit om ‘n rok te vind, maar belangriker, om die perfekte “date” te kry en die heel aand lank te dans.
“Spading” het vanjaar bietjie vroeër plaasgevind en ons is trots om te sê dat Harmonie en Simonsberg saam aan MAD² (Making a Decision 2 Make a Difference) 2013 gaan deel neem.
Die HK het die jaar ‘n aantal projekte aangepak. Ons het al die “Quad Revamp” voltooi deur van die varings in die tuin uit te haal en nuwe plantjies te plant asook twee piekniek bankies aan te koop.
The second project was the Argief Revamp. We framed photos, changed the display and organised it. We added a clothing rack for all Harmonie clothing. We are still in the process of potentially framing the original flag (the one from 1926) and fixing the record player. Unfortunately our clothing rack only contains clothing from after 2007. If you have any Harmonie-branded clothing you would like to donate, please feel free to contact the HK. We are also looking for HK photos from 1930 – 1938, 1955 – 1957, 1959, 1960, 1972, 1986 – 1993, 2004 and 2007. As well as the Madelief yearbook from: 1971, 1974 – 1978, 1985, 1995, 1997 – 2004, 2006 until 2009. We really appreciate all donations.
Die laaste projek was die Fietshokke “Revamp” waar ons beoog het om die Fietshokke in ‘n Ontspanningsaal te ontskep met die tafeltennis en fooseball tafels daar. Die HK is nogsteeds hard te werk aan die projek en ons hoop om dit aan die begin van die 4de kwartaal te voltooi.
To see any of the recent events or changes to Harmonie, please feel free to visit our website at www.sun.ac.za/harmonie. Thank you to those that have given feedback on the website or via e-mail, it is truly appreciated. Harmonie also has Twitter account as well as a Facebook page. Go ahead and like the Facebook page and follow us on Twitter @harmoniekoshuis. Don’t hesitate to contact us!
We would also like to take this opportunity to expand our Oud-Harmoniete data base. Any changes in address or contact details can be sent to the Alumni office (alumni@sun.ac.za) and if you know of any Oud-Harmoniete who are not receiving the newsletters, please feel free to send us their details.
As u of u maatskappy graag ‘n donasie aan Harmonie will maak, sal dit baie waardeer word. Die universiteite se bankbesonderhede is hieronder. ‘n Amptelike geskenk vorm met die rekening besonderhede en ‘n verdere skenking navrae kan verkry word by die Alumni-kantoor (Louise Enslin: enslin@sun.ac.za). Onthou: Skenkings aan die universiteit is belasting aftrekbaar. ‘n Bewys van betaling kan gestuur word aan die Alumni-kantoor.
Thank you for all the support this year. Wherever you maybe, may your year be blessed with wonderful celebrations. I hope you enjoyed experiencing a part of Harmonie with us!
Madelief-groete
Links
The link to book food has been updated. You can now book your food by just clicking on the Royal Mnandi link right here on the home page. You can also visit the Harmonie Dameskoshuis facebook page by clicking in the Facebook logo. Enjoy!
Argief Donations
Hi Ladies, does anyone have glasses they would like to donate to the Argief from the following events: Huisdans 2011, Eerstejaarsdans 2011, Huisdans 2010, Eerstejaarsdans 2010 and Huisdans 2009. Please let me know if you do! (Jennifer De Necker)
Argief Revamp
Please make sure to check out the Argief Revamp currently in process! It looks so cool! Dates for this will be advertised in res!
Thanks to the argief committee for all their hard work so far!
BELWEEK is also around the corner where we will contact all our old residences to check information and interest to receive news letter or help our residence! Please sign up – we need a few girls here!
Thank you girls!
Seksieweek wenners
Baie geluk aan die volgende seksies! Dankie vir almal se deelname!
Verfraaing: Walletjies
Bucket List: Vyfster
Down downs : Vyfster
Fooseball: Walletjies
GROEN: Twilight
Trollies: Twilight
OVERALL HET WALLETJIES BIETJIE GAT GESKOP! WELGEDAAN DAMES!!!
- Fish Bowl – De Lapa
- Helshoogte Hoender
- USBD
- Super Mario
- Skateboard
- Pajamas Klas Toe Gaan
- Rooi Plein Standbeeld
- Huis Visser se Anker
- Needle Bath
- Drink something upside down











