Toneelfees – WAT DINK JY DOEN JY???

Baaaie dankie aan almal van Harmonie en Huis Marais wat deelgeneem het aan Toneelfees. Dit was ‘n baie lekker aand by Klein Libertas en daar is goeie terugvoer van ons optrede. ‘n Spesiale dankie gaan uit aan Alma Nel. Baie dankie vir al jou moeite. Dankie ook aan almal wat ons kom ondersteun het. Read more →

Helshoogte Teater Skakeling

Baie dankie aan die oulike manne van Helshoogte wat ons gisteraand vergesel het na Valiant Swart se show by De Vette Mossel as deel van WOORDFEES 2012. Lekker wyn, lekkerder seekos en die geselskap was ook nie te sleg nie! Ons maak gou weer so! Read more →

TWEEDEJAARSDINEE

Alle Tweedejaars! Die dinee 13Maart is spesiaal vir julle!! Koop kaartjies en vind meer uit by enigeen van die tweedejaarskomiteelede!! Kom geniet die aand met lekker kos en goeie geselskap! Read more →

Karnaval Hokkie Toernooi

Ons speel more lekker hokkie saam ons MAD² partners van hierdie jaar… PIEKE!!! Dit vind plaas by astrobane. 8h00 vs Goldfields 8h40 vs Serruria &Vesta 9h20 vs Lydia & Helderberg 10h00 vs Nerina & Dagbreek 10h50 vs Huis Ten Bosch & Majuba WEES DAAR en SUPPORT ONS ASB!! Read more →

Molassesêr 2012

Baie geluk aan die dames vir hulle derde plek in hierdie jaar se molassesêr! Weerens dankie aan almal wat gehelp het met dansies, klere, make-up en liedjies! Die meisies het dit regtig baie geniet! Die wenners van 2012: Huis Francie Wilgenhof Naaswenners: Majuba Serruria Well done ! Read more →

SPORTWEEK vs Lydia

Opkomende week (27Feb-2Maart) is SPORTWEEK teen die dames van Lydia! Ons is vrek opgewonde vir events soos sokker, down-downs, pool,volleyball, 30 seconds en nog meer! Skryf jou naam op by die lyste op die sportbord by Walletjies! Neem deel – kamerpunte – en maak sommer nuwe vriende daarby! Dit gaan lekker wees!!!!!! Read more →