Teken in

Aanlyn

None

My Maties facebook Helderberg Twitter Helderberg Blog youtube

Opkomende Gebeure

Fri, 12th, 8:00 - Individuals Toer
Mon, 22nd, 8:00 - 2d Semester begin
Thu, 25th, 8:00 - Boek verkope
Fri, 26th, 17:00 - Rugby vs Huis Marais
Derby Week Print E-mail

This week marks the third annual derby of The Republic of Helderberg and Simonsberg. Teams from both residences compete in various activities, ranging from cross country and golf to Fifa 2012 and fooseball. The week hits a high note with the box on Thursday, held at Simonsberg. At the end of the week, we all pull together to Coetzenburg, to support the first rugby teams in the Suaer clash and to find out who is crowned the Derby Champs of ’12.

See the event schedule with reps below, followed by a teaser of the box on Thursday (Turn Inetkey on to watch video)

Maandag
Jogging (Antoinne)
Cycling (Human)
Tennis (Paris)

 

Read more...
 
Antoine wen AfricanX Print E-mail

Baie geluk aan Antoine "Ironman" van Heerden wat die naweek aan die AfricanX 90km Trialrun deelgeneem en gewen het.  Dit vind oor drie dae plaas.  Die afstande vir die drie dae was as volg:  Dag 1: 33km, dag 2: 32km, dag 3: 25km.  Antoine het met 'n finominale algehele tyd van 6h49 gewen.  Kliek hier om die onderhoud met hom te lees na die tyd.

Kane Reilly het ook deelgeneem aan die AfricanX die naweek.

Baie geluk aan beide van julle.

JavaScript is disabled!
To display this content, you need a JavaScript capable browser.

 
Republiekfees Wenners Print E-mail

Baie geluk aand die Uno's wat Repfees die jaar gewen het.  Die stand van sake was as volg aan die einde van Repfees die jaar:

  1. Uno's (1)
  2. Ingang 2
  3. Green Machine (3)
  4. Badgerforce (6)
  5. Ninjas (5)
  6. Ingang 4

Die snor van die jaar gaan aan Brian Van Der Burgh.  Baie dankie aan almal wat gehelp het om die week n sukses te kon maak.

 
<< Start < Prev 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Next > End >>

Page 10 of 19

Helderberg Borge