Vanjaar is die eerste jaar wat Helderberg ingesluit is in die Quad Krieket liga wat betsaan het uit Dagbreek, Eendrag, Majuba en Wilgenhof. Helderberg het baie goed begin maar begin om geleidelik swaarder te trek na die einde van die liga toe. Ons was goed oppad om Quadie te wen maar twee verlore teen Dagbreek weg en tuis het ons gekelder. Volgende jaar sal ons weer terug wees en vat wat ons sin behoort te wees. Hier is die finale stand van sake op die log wat die Pro 6 Interkoshuis Quad Krieket liga betref: