It’s all about the team, says captain Swanepoel

DylanSwanepoel

Helping Steinhoff Maties Men win three Western Province Grand Challenge hockey titles was what he wanted for the season; so winning the Most Valuable Player award is just a bonus for Dylan Swanepoel.

At the recent Maties Hockey Awards evening Swanepoel was named MVP for 2015.

The past season Swanepoel took over the captaincy for the first team from Rob Edwards. This year Maties won the WPGC title for the third consecutive time. It is a record at the club for the men’s team. Maties also won the bronze medal at USSA.

According to Swanepoel he had great time leading and being part of the team in 2015. “I enjoyed the culture of our team, and being a part of the team that made history at the club was everything I wanted from the season,” said Swanepoel.

“The award is just a bonus to me. The main award I wanted for the season was to help the team get to three league titles in a row, which we did. So everything else after that has been a bonus.”

Next year it will once again be the turn of the men’s hockey teams to play in the Varsity Hockey series. In 2014 Maties played in the final against UJ and lost in the shootout after extra time. “Goals for next season would be to improve our Varsity Hockey position from last year, do better at USSA, and try make it four out of four in the WPGC. We have a mass exodus of players leaving this year; so next year will be about rebuilding the team and putting in a good foundation for the next few years. I hope to play a major role in helping the team develop next year.”

DylanSwanepoel1

AFRIKAANS

Dit gaan alles oor die span, sê kaptein Swanepoel

Om Steinhoff Maties Manspan te help om drie Westelike Provinsie Groot Uitdaagliga-titels te wen, was sy doelwit vir die seisoen; om die toekenning as mees waardevolle speler te ontvang, is net ‘n bonus vir Dylan Swanepoel.

Die afgelope seisoen het Swanepoel die kapteinskap vir die eerste span by Rob Edwards oorgeneem. Vanjaar het Maties het die WP Grootuitdaagliga-titel vir die derde agtereenvolgende keer gewen. Dit is ‘n rekord by die klub vir die manspan. Maties het ook die bronsmedalje by USSA gewen.

Volgens Swanepoel het hy ‘n wonderlik tyd as kaptein en speler in die span gehad.. “Ek geniet die kultuur van ons span. Om deel van die span te wees wat vir geskiedenis gesorg het, was my doelwit vir die seisoen,” het Swanepoel gesê.

“Die toekenning is net ‘n bonus vir my. Die belangrikste toekenning wat ek wou gehad het, was die driekuns aan liga-titels. En ons het dit vermag. Alles daarna is ‘n bonus.”

Volgende jaar sal dit weer die beurt van die mans se hokkiespanne wees om in die Varsity Hokkie-reeks te speel. In 2014 het Maties in die eindstryd teen UJ gespeel en in die uitspeelstryd verloor. “Doelwitte vir die volgende seisoen sal wees om ons Varsity Hokkie posisie van 2014 te verbeter, beter te doen by USSA, en probeer dit vier uit vier in die WPGU-liga te maak Ons het ‘n groot uittog van spelers vanjaar; so volgende jaar sal ons moet herbou en ‘n goeie grondslag vir die volgende paar jaar te lê. Ek hoop om ‘n groot rol speel om die span te ontwikkel volgende jaar.”

maties-4618

This entry was posted in Club. Bookmark the permalink.