Nagraadse Diploma in Kennis en Inligting stelsels bestuur

Hierdie program stel studente bekend aan die studie van kennisbestuur, informasiestelselbestuur en die argitektuur van kennisintensiewe organisasies. Enige persoon met 'n NKR-kwalifikasie op minstens vlak 7 mag aan die program deelneem. Die program word oor twee jaar aangebied en is gestruktureer om uitsluitlik werkende studente te akkommodeer.

Vir nadere besonderhede, kyk ons webwerf en ons jaarboekinskrywing.