Joernalistiek

Die Departement Joernalistiek is die oudste gespesialiseerde nagraadse opleidingsinstelling vir hierdie beroep in Suid-Afrika. In die eenjarige Honneurs BA-program swaelstert professionele, praktiese vaardighede met konseptuele vaardighede. In die gevorderde M- en D-programme skuif die fokus na navorsing oor die joernalistiek in die besonder en die media in die algemeen.

Vir meer inligting:

Tel: +27 (0)21 808 3488

E-pos

Webwerf