MA in Joernalistiek

Hierdie program is 'n gedoseerde program wat vereis dat studente die Stellenbosch-kampus besoek vir die bywoon van twee reekse van bloklesings. Studente kan afsprake vir studieleiding tussendeur maak. Studente kies tussen kursuswerk met 'n 25%-werkstuk, of kursuswerk met 'n 50%-tesis, of 'n 100%-tesis.

Die kursuswerk behels keusemodules soos:

  • Wetenskap- en Tegnologiejoernalistiek
  • Mediabestuur
  • Media, Kultuur en die Inligtingsamelewing
  • Media, Demokrasie en Ontwikkeling
  • Media-etiek
  • Mediageskiedenis
  • Internasionale Joernalistiek

Aansoeke sluit einde Augustus en keuring vind plaas in September.

Vir nadere besonderhede oor die leerplan en hoe om aansoek te doen om toelating tot die program, kyk ons jaarboekinskrywing en ons webwerf.