KLIËNTETERUGVOER

Terugvoer oor ons kortkursus Skep aanbiedings met selfvertroue: “Dit het die manier waarop ek oor aanbiedings dink en my benadering as ek aanbied, verander. Ek het vaardighede geleer waarby ek my hele loopbaan lank gaan baat." *Klik op Kortkususse hierbo op die groen balk vir meer!

Nuwe webbaadjie vir Taalsentrum

Gaan besoek gerus ons nuwe webblad by https://languagecentre.sun.ac.za. Die Taalsentrum se nuwe, bygewerkte webwerf het in Februarie die lig in Engels gesien. Besoek en.. Lees meer

Leer saam met ons Afrikaans praat

Wil jy graag ook met jou kollegas Afrikaans kan praat wanneer ons almal weer terug is op kampus? Madiba het baie raak opgemerk dat,.. Lees meer

’n Gedenkmuur vir Pumlani

Ons het met groot skok en hartseer die nuus ontvang dat Pumlani Sibula op Sondag 6 Desember oorlede is. Hy was tuis aan die.. Lees meer