Dances

Helderberg’s “Huisfonds” dance (house fund dance) is one of the highlights of the year. This is where all the Swarras come together to raise funds for the upcoming “Huis” dance (house dance) and to have a fantastic time with their fellow Swarra brothers. The dance is always held at a venue in town, which means that transport is never a problem. Wine, gifts and glasses are always given to each Brother, as well as their dates, ensuring that the odds are ever in their favour. The previous venues included Tin Roof, Tollies as well as . The dance is usually held at the end of February, around the time of Repfees.

There is nothing that rounds the year off like our annual formal event, the “Huis” dance (house dance). There is great expectation in the weeks that lead up to this event, and Helderberg always delivers. Our “Huis” dances are normally held at stunning wine farms or wedding venues in the Stellenbosch/Paarl region, featuring places such as Nelson’s Creek. Each couple receives a beautiful gift, to serve as a keepsake by which the night can be remembered, as well wine waiting at the tables. To further ensure that the night is never forgotten, professional photographers are hired to take spectacular pictures of the event. Transport never gets in the way of the fun, as the House organises busses to and from the venue. This evening takes place in the third term of the year, just before the academics become too important, so set some time aside and join us for an unforgettable night with your fellow Swarra brothers.

Furthermore, Helderberg offers dances for each year group. Accordingly, there is a First Year’s Dance, Second Year’s Dance and Senior dance.

Repfees

Helderberg’s Republic Festival (“Repfees”) includes a week of “inter-entrance” activities, where the inhabitants of the Republic compete against each other according to their entrances, to finally receive the “buggy” or floating trophy for their input. At the end of this week, there is an evening of entertainment where the rest of campus is invited to join in our celebrations. This evening of fun is usually offered on Saturday. However, Repfees is much more than just the Saturday night’s event. This is one of the week’s highlights and the end of a week of interaction between all house members, who are given the opportunity to express themselves.

The events of Repfees strengthens the core values of BRAVE in our house:

  • Brotherhood: Throughout the week there is inter-entrance sports competition. These sports include a variety of activities, for instance tug of war to soccer, volleyball, arm-wrestling – even ‘potjiekos’. This week facilitates friendly competition between the inhabitants of the Republic and ensure that relationships are built between citizens and entrances.
  • Respect: The week’s events ensure that respect is grown for each other, the entrances and the residence itself. Residents get a sense of pride and “reward” in their efforts, when they participate in good faith and thus develop respect from their peers as well.
  • Altruism: Throughout the week there will be several opportunities given to the people to contribute to our SWARRA CARE program. SWARRA CARE is an internal support program for Swarras-in-need and we use it for community projects as well. This is one of our main goals this year – to strengthen the fund to ensure that no citizen is excluded for not having the monetary capacity.
  • Friendship: Saturday evening’s proceedings is a prime example of friendship. Helderberg opens its gates to the rest of campus to come and enjoy the proceedings with us. Enough space is created for people to express themselves, to enjoy, and interact with each other. On this night we will create an atmosphere of friendship and people are free to mingle and socialise together, with great music accompanying the procedures.
  • Enthusiasm: Throughout the week there is enthusiasm encouraged by the proceedings and residents are motivated to thrive during the inter-entrance sports events, with the aim of winning the trophy. Saturday night is an opportunity for Helderberg to convey this to the rest of campus. The jovial atmosphere, the music and the “setup” all contribute to a memorable evening where many new encounters occur and friends are made.
[minti_divider margin=”30px 0 30px 0″]

Danse

Helderberg se Huisfondsdans is een van die hoogtepunte van die jaar. Dit is waar al die Swarras saamkom om fondse in te samel vir die komende Huisdans en om ‘n fantastiese tyd met hul mede Swarra-broers te geniet. Die dans word altyd in ‘n nagklub in die dorp gehou, wat beteken dat vervoer nooit ‘n problem is nie. Wyn, geskenke en glase word altyd aan elke Swarra gegee, asook hul metgeselle, om te verseker dat die aand altyd onthou word. Vorige venues vir die dans sluit Tin Roof, Tollies en III Balke in. Die dans word gewoonlik aan die einde van Februarie gehou, rondom die tyd van Repfees.

Niks rond die jaar af nie soos ons jaarlikse formele byeenkoms, die Huisdans. Daar is altyd groot verwagting voor Huisdans, maar Helderberg versuim nooit om ‘n onvergeetlike aand te reël nie. Ons Huisdans word gewoonlik in die omliggende omgewing gehou, by wynplase of trou-venue’s – soos Nelson’s Creek. Elke paartjie kry ‘n pragtige geskenk, wat dien as ‘n herinnering waarmee die aand onthou kan word, asook wyn wat wag op die tafels. Om verder te verseker dat die aand nooit vergeet, word professionele fotograwe gehuur om foto’s van die gebeurtenis te neem. Die pret word ook nooit gestuit deur vervoer nie – daar word altyd busse na en van die venue af gereël. Huisdans vind plaas in die derde kwartaal van die jaar, net voor die akademie te rof raak, so maak gereed om onvergeetlike herrineringe saam met jou mede Swarras te maak.

Verder hou Helderberg ook danse vir elke jaargroep. Dus is daar ‘n Eerstejaarsdans, Tweedejaarsdans en Seniorsdans.

Repfees

Helderberg se Republieksfees behels ‘n week van “inter-ingang” aktiwiteite, waar die inwoners van die Republiek in ingang verband teen mekaar meeding om uiteindelik die “karretjie” of wisseltrofee te ontvang vir hulle ingang. Aan die einde van hierdie week word daar ‘n aand van vermaaklikheid gefasiliteer waar die res van kampus genooi is om aan te sluit by ons feesvieringe. Hierdie aand van vermaaklikhied word gewoonlik aangebied op die Saterdag. Repfees is egter baie meer as net die Saterdagaand se gebeurtenis. Dit is een van die week se hoogtepunte en die afsluiting van ‘n week, van interaksie tussen alle huislede op alle vlakke wat die kans vir almal gee om hulself uit te leef.

Die hele Repuplieksfeespret val binne die “BRAVE” waardes van ons koshuis:

  • Broederskap: Deur die hele week word daar inter-ingang sport teen mekaar gehou. Hierdie sportsoorte is alles van toutrek tot sokker, volleyball, armdruk, potjiekos ens. Hierdie week kweek dus vriendelike kompetisie tussen die inwoners van die Republiek en verseker dat bande op alle vlakke tussen alle persone gebou word.
  • Respek: Die week se verrigtinge verseker dat daar respek gekweek word vir mekaar, die ingange en die koshuis self. Inwoners kry ‘n sin van trots en “belonging” by hul ingang, wanneer hul deelneem in goeie gees en kweek dus respek vanaf hul mededingers ook.
  • Altruisme: Deur die loop van die week gaan daar verskeie geleenthede gegee word vir die inwoners om by te dra tot ons SWARRA CARE program. SWARRA CARE is ‘n interne ondersteuningsprogram van swarras-in-nood en ons gebruik dit ook vir gemeenskapsprojekte. Dit is een van ons groot doelwitte hierdie jaar om hierdie fonds te versterk om dus te verseker dat geen inwoner uitgesluit word of voel, deur omstandighede buite sy beheer nie.
  • Vriendskap: Hier skakel die Saterdag aand se verrigtinge nou in. Helderberg maak die aand sy hekke oop vir die res van kampus om saam met ons die aand en die verrigtinge te kom geniet. Daar word voldoende spasie geskep vir persone om hulself uit te leef, te geniet, en met mekaar te gesels. By hierdie aand word daar ‘n atmosfeer geskep van vriendskap en persone is vry om met mekaar gesprekke aan te knoop in ‘n vriendelike gees.
  • Entoesiasme: Deur die hele week word daar entoesiasme aangemoedig by die verrigtinge en inwoners floreer daarop tydens die inter-ingang sport byeenkomste. Die Saterdag aand is ‘n geleentheid vir Helderberg om hierdie entoesiasme vir die koshuis en sy mense oor te dra aan besoekers. Die jolige atmosfeer, die musiek en die “setup” dra alles by tot ‘n onvergeetlike aand waar klomp nuwe ontmoetings plaasgevind het en vriende gemaak is.