MMus
Die MMus-program ontwikkel navorsingsvaardighede deur middel van 'n 100%-tesis òf 'n 50%-tesis. Die laasgenoemde programstruktuur behels ook openbare uitvoerings van konsertprogramme of komposisies. Vir toelating tot die volgende uitvoerende rigtings word oudisies vereis:
. solo
. komposisie
. begeleiding
. kamermusiek
. dirigering
Aanvullende werk mag verlang word.
Vir nadere besonderhede, kyk ons jaarboekinskrywing.