PhD in Toegepaste Etiek
Die program behels 'n voortsetting van die MA of MPhil-program op die mees gespesialiseerde vlak van akademiese onderrig en navorsing. Dit word by wyse van oorleg tussen promotor en student voltooi en residensie word nie vereis nie.
Vir nadere besonderhede, kyk ons jaarboekinskrywing.