M Maatskaplike Werk

Hierdie navorsingsprogam in maatskaplike werk stel studente in staat om met leiding selfstandige navorsing te onderneem. Hierdie navorsing loop uit op die skryf van 'n tesis wat 100% van die finale punt tel. Die program strek oor een of twee jaar afhangende van die intreepunt.

Vir nadere besonderhede, kyk ons webwerf en ons jaarboekinskrywing.