Nagraadse Diploma in Sosiaalwetenskaplike Metodes

Die eenjarige, gedoseerde program is gemik op studente wat beplan om sosiale navorsers te word as navorsingspesialiste, sosiale navorsingskonsultante, ontwikkelingsbeplanners in navorsings- en beplanningseenhede van plaaslike en nasionale regeringsdepartemente, werknemers van NRO's betrokke by sosiale navorsing, beleidsontleders en raadgewers.

Die program behels agt weeklange modules. Dit fokus op die metodologie van sosiaalwetenskaplike navorsing, aspekte van wetenskapsfilosofie, navorsingsetiek en navorsingsbestuur.

Vir nadere besonderhede, kyk ons webwerf en ons jaarboekinskrywing.