Opvoedingsbeleidstudies

Navorsingsfokus

Die dinamiese spanningsveld tussen die demokratiese transformasie van die onderwys- en samelewingsveranderinge met betrekking tot onderwysbeleidsimplementering word eksploreer. Onderwysleierskap en -bestuur vorm die fokus van die beleidsimplementering

Hoofnavorsingsterreine

Demokratiese onderwys en burgerskapopvoeding: Hierdie gebied behels die filosofiese ondersoek na konsepte soos gelyke vryhede, kommunitarisme en burgerskapsteorie en die verreikende implikasies daarvan vir die transformasie van onderwys in skole en universiteite met betrekking tot onderwysbeleidsimplementering.

Demokratiese transformasie van onderwys en onderwysbeleidsimplementering: Die impak van globalisering op die wisselwerking tussen 'n transformerende werksomgewing, kwalifikasieraamwerke en assessering, sowel as die skakeling tussen onderwysbeleid as metanarratief en skoolleierskap- en bestuursnarratiewe word ondersoek.

Opvoedingsbeleidhervorming in stedelike konteks: Etnografiese terreine word deur die teoretiese lense van 'beleidsvernuwing' en 'ruimte' en aan die hand van geselekteerde, kwalitatiewe metodologieë ondersoek.

Wat die kurrikulum in jong mense aktiveer: 'n Multi-dimensionele eksplorasie van die ervarings in onderwysomgewings wat help struktureer, vorm en meespreek aan jong mense se oorgang na volwasse lewe.

Vorming van die geïndekseerde identiteit en die her-verbeelding van skool en sy konteks.

Skoolleierskap, -beheer, -bestuur en menslike hulpbronbestuur.

Vir meer inligting

Me Simone Alexander

Tel: +27 (0)21 808 2419

E-pos

Webwerf

Nagraadse kwalifikasies

Kyk die onderskeie programme se leerplanne in ons Jaarboek.

Honneursgraad:

Honneurs-Baccalaureus in Opvoedkundige Ontwikkeling en Demokrasie (HonsBEd)

Magistergrade:

Magister in die Opvoedkunde in Opvoedingsbeleidstudie (MEd) (kursuswerk)

Magister in die Opvoedkunde (MEd) (navorsing)

Doktorsgrade:

Doktor in die Wysbegeerte (PhD) (fokusareas: Vergelykende Opvoedkunde; Onderwysbestuur; Opvoedingsbeleidstudie; Filosofie van die Opvoedkunde)

Doktor in die Opvoedkunde (DEd)