LLB (driejarig)

   Oor die program

Die driejarige LLB-program is in 1999 ingestel vir nagraadse studente wat hul eerste baccalaureusgraad op 'n ander gebied as die regte behaal het, met 'n gemiddelde van 60% in hul finale jaar van die betrokke baccalaureusgraad. Die program stel studente bekend aan al die vertakkings van die regswetenskap wat vir 'n loopbaan as regspraktisyn en ander verwante loopbane noodsaaklik is.

Net soos die vierjarige LLB, stel hierdie program jou in staat om 'n loopbaan in die regte te volg, soos advokaat of prokureur, nadat jy die vereiste beroepsopleiding ondergaan het en die toepaslike toelatingseksamen geslaag het. 

   Programinhoud

Vir die  tweejarige en driejareige leerplanne van die LLB as 'n nagraadse kwalifikasie, kyk ons Jaarboekinskrywing.

   Toelatingsvereiste

  • Enige baccalaureusgraad van 'n Suid-Afrikaanse universiteit met 'n gemiddelde van minstens 60% in die finale jaar