CARe-Sprekers

Hierdie jaar gaan ons geen hoofsprekers hê nie. In die plek daarvan gaan ons ‘n ‘CARE-note’ paneel hê, om aan te sluit by die tema van die konferensie.

Die paneel gaan aspekte wat verband hou met die nosie van ‘CARe’ aanspreek.