Argief vir 'Nuutste nuus' Kategorie

Nuwe webbaadjie vir Taalsentrum

Geplaas op 20/05/2021 · In Aanlyn taalondersteuning, Jongste nuus, Nuutste nuus geplaas

Gaan besoek gerus ons nuwe webblad by https://languagecentre.sun.ac.za. Die Taalsentrum se nuwe, bygewerkte webwerf het in Februarie die lig in Engels gesien. Besoek en.. Lees meer

’n Gedenkmuur vir Pumlani

Geplaas op 11/12/2020 · In Nuutste nuus, Ons tale, Terminologie geplaas

Ons het met groot skok en hartseer die nuus ontvang dat Pumlani Sibula op Sondag 6 Desember oorlede is. Hy was tuis aan die.. Lees meer

Udonga lwesikhumbuzo sikaPumlani

Kusothuse kakhulu kwaye kusivise ubuhlungu ukuva iindaba zokushiywa kwethu nguPumlani Sibula ngeCawa umhla wesi-6 kweyoMnga 2020. Ebesachacha ekhaya emva kokufunyanwa ngumkhuhlane we-Covid-19. UPumlani ebenguGxa.. Lees meer

Só maak jy by aanlyn geleenthede

Geplaas op 09/09/2020 · In Aanlyn taalondersteuning, Dialogos, Kommunikasielab, Kursusse, Nuutste nuus geplaas

Wie sou nou kon dink dat ons almal so vaardig met tegnologie sou kon raak? Die Covid-19-pandemie en die maatreëls wat in plek gestel.. Lees meer

Dosente, kontak ons vir redigering en vertaling

Geplaas op 21/03/2020 · In Aanlyn taalondersteuning, Nuutste nuus geplaas

Daar is sekere k-woorde wat mens ongemaklik laat kriewel. Korona, kiem, komper, kontaminasie, krisis, kwarantyn. As teenvoeter vir hierdie woorde, bied die US Taalsentrum.. Lees meer

So, wat doen die Taalsentrum nou eintlik?

Die Taalsentrum is ʼn lewendige bymekaarkomplek vir studente, personeel en kliënte wat hulp met taal of kommunikasie verlang. Een van ons belangrikste take is.. Lees meer

Ke, yintoni eyona-yona nto yenziwa liZiko leeLwimi?

Iziko leeLwimi yindawo ezele ludlamko yabafundi, abasebenzi nabaxumi abadinga uncedo kwezeelwimi nezonxibelelwano. Omnye weyona misebenzi yethu ibalulekileyo kukunceda abafundi ukuba bakwazi ukuthetha ngokwaseyunivesithi. Nangona.. Lees meer

Klappende tonge en tolking by die Woordfees

Geplaas op 04/03/2020 · In Dialogos, Nuutste nuus, Ons tale geplaas

As jy – soos menige Woordfeesaanhangers – al ʼn oog gegooi het oor vanjaar se Woordfeesgids, sou jy moontlik afgekom het op die Taalsentrum.. Lees meer

Welkom by ons wêreld van tolking

Geplaas op 27/11/2019 · In Dialogos, Jongste nuus, Navorsing, Nuutste nuus geplaas

ʼn Tolkingwerksessie waar tolking in aksie ervaar word – dit is waarmee die navorsingspan van die Taalsentrum se Tolkdiens vanjaar vorendag gekom het vir.. Lees meer

Wamkelekile kweyethu imo yotoliko

Iwekhshophu yotokilo engamava – leyo yinto ethe yeza neqela lophandonzulu leeNkonzo zoToliko kwiZiko leeLwimi ukulungiselela iNkomfa yeYunivesithi yarhoqo ngonyaka engeMfundo ngokuFundisa nokuFunda (SoTL) ngowama-29.. Lees meer