HUISDANS Kaartjies

Die tyd het aangebreek om te begin kaartjies verkoop vir Huisdans!! Die amptelike datum van begin van verkope is WOENSDAG in die eetsaal en by kommittee! Hier onder volg die details!

Datum: 4 Augustus 2012
Venue: Kappzicht Wine Estate
Tema: Crystals and Candles
Prys: R450
Formeel

Daar gaan twee paaiemente wees vir persone wat daarin sal belangstel. (R250 + R200).
Eerste paaiement (deposito) HIERDIE kwartaal nog!
Tweede paaiement – eerste week volgende kwartaal!

Jy kan ook saam met ‘n vriendin in die koshuis of buite die koshuis gaan as jy sou wou. Maak asb seker dat die persoon by wie jy ‘n kaartjie koop jou naam neerskryf. Kaartjies sal beskikbaar wees by die FUNKSIES kommittee.