Alles vir MADIBA dag!

Dankie aan alle Harmonie meisies wat Vrydag die 27e Julie hulle gees kom wys het deur ‘n Suid-Afikaanse vlag op hulle wang geverf te kry! Die kompetisie was om die vinnigste 67 mense te verf met vlaggies en Harmonie het gewen! R2000 in die sakkie vir ons volgende gemeenskapsprojek! HARMONIE – WE CARE !! Foto’s sal volg!