ASSASIN

Harmonie speel volgende week assassin! ‘n Fun game waaraan amal kan deelneem en dis lekker gees. Hoe dit werk: Amal kry ‘n watergun en ‘n naam van iemand in die koshuis, jy moet dan daardie persoon die week probeer skiet. Jy kry daardie persoon se kaartjie wanneer jy hulle skiet!Die persoon met die meeste kaartjies aan die einde van die week wen dan die prys ( wyn en cds en stuff) Skryf jou naam op die eetsaal deur as jy belangstel!

ALLES DEEL VAN HARMONIE WEEK – Program sal volg! 1905 – ons was eerste!