Huisfonsdans Date Set!

Harmonie Huisfonsdans will be happening on Thursday, 25 April at 19:00 at R180 per couple. The dance is an H-Party meaning everyone can dress up as anything starting with the letter “H” and will be held at Tollies.

Pizzas, cocktails, puncH, pudding, fun fotoHoekie, entertainment, Haarlem shake, dj, raffle pryse, geselskap, dans, awards, glas vir die collection;) en ‘n aand om te ontHou!

HKaartjies sal van af Donderdag, 11 April by enige Tweedejaarskomiteelid verkoop word tot en met die 22ste April 2013 teen 17:00.

Kyk ook uit vir raffle kaartjies wat te koop gaan wees teen R5. Verskeie pryse sal gewen kan word wat tot en met die waarde van R500 kan gaan! Die Tweedejaarskomitee sal julle op Hoogte hou van wat presies gewen kan word.

Raak amped, want ons is! 1905