Seniorsdans

Rekord is gemaak: Harmonie se eerste seniorsdans sedert 1905!! Hierdie was ‘n aand wat die seniors bietjie kon skoene uitskop, meer as gewoontlik grimering opsit en dans tot die son opkom. Dit was die initiatief van die seniorskomitee (ook ‘n nuwe byvoegsel tot die vele komitees) en hulle het hulself goed van hul taak gekwyt! Baie dankie aan elkeen wat die aand bygewoon het, die quad was propvol en elke komitee-lid wat hard gewerk het om die aand moontlik te maak. Hopelik is dit die begin van vele seniorsdanse in ons ryke geskiedenis!

Sien meer fotos onder die “Gallery Tab”.

Seniorsdans ...Seniorsdans (6) Seniorsdans (16)