Huisdans 2013

Aandrokke, vonkelwyn, kerse en ‘n tafel gelaai met nageregte. Watter geleentheid kan hierdie dinge beter bymekaar bring as Huisdans? Vanjaar het die venue, Brenaissance, perfek by die Swan Lake tema gepas. Harmoniete en hul metgeselle het tot vroegoggend gekuier ondanks die koue weer.

 

Huisdans (1) Huisdans (5)
Huisdans (2) Huisdans (3)
Huisdans (6)Huisdans (4)