Harmonie & Elsenburg Win Vensters 2015!

Congratulations to Harmonie and Elsenburg for winning Vensters 2015. Thank you to everyone who contributed to the production, your hard work definitely paid off.

Baie geluk aan Harmonie en Elsenburg wat Vensters 2015 gewen het. Baie dankie aan almal wat tot die produksie bygedra het, julle het gemaak dat ons die rypste vrugte kon pluk.