Seksieweek 2012

Hierdie week is SEKSIEWEEK – 23-26 April

Hier volg die program:

Seksieweek

Maandag

Fooseball 12:30 – 13:30 S
Stort kompetisie 17:00 – Quadrozone se badkamers (1 deelnemer)
Huisvergadering 21:00
Wolfafweerders
NA HUISVERGADERING:

  • Harmonie mile om Monica
  • BORDKRYT 1905 op hulle tennisbane skryf
  • HUMAN CHAIN rondom Monica – sing Girls Just Wanna Have Fun
  • Harmonie orals skryf met bordkryt! (in die pad, bordwalk daar by willows?)

Dinsdag:

Fooseball 12:30 – 13:30
Trollies 17:00 – 17:30
SKAKELING / DOWN DOWNS 21:00 tot laaaaat
By Huis Visser se pub

Woensdag

Fooseball 12:30 – 13:30
Semi-finals en FINALS
STELLENBOSCH BUCKET LIST – 13:00
Ingehandig VOOR skakeling met Simonsberg
HUIS SKAKELLING met SIMONSBERG 21:00 – 00:00! Tollies daarna!!!
By Simonsberg se pub
Tema: CEO’s and Secretaries

Donderdag
Breakfast met seksie HK by goedkoop restaurant 07:00 (wie loop klas op ‘n Donderdag?)
Spur – R20
Celebrate – R15
Manouche – R10
DANCE OFF 13:00 – 13:30