Inligting: Eerstejaars 2014

Alle 2014 eerstejaar studente moet asseblief ‘n inligting vraelys invul. All 2014 first years must fill in an information questionnaire. The link can be found below.

Get amped – MAD² is coming…

Huis Visser paar met Harmonie in 2014 vir ‘n awesome verwelkomingstydperk.

Welkom by ons nuwe webtuiste

Gebruik die navigasiepaneel om verskeie inligting te vind. Stuur asseblief enige kommentaar of voorstelle aan: Jason Bonarius

Jongste Nuus

DC Setup

Untitled

How to use RooiHub(Linux and Mac follow) Windows Download ApexDC++ Go to http://www.apexdc.net/ and click on “Download for free”. Click on “ApexDC++ – Installer” and wait a few seconds for the download to start and finish. Install ApexDC++ Doubleclick on the file you just downloaded from the internet. Follow the steps to install Apex. Open ApexDC++. If

Reunie Registrasie

reunion

Huis Visser se 65ste Reunie is om die draai. Ons hoop dat daar soveel as moontlik van die oldboys weer terug snoektown toe kan keer om die grootste reunie wat Huis Visser al gesien het te kom beleef. Vang op met vriende, herleef weer student wees en raak deel van die opwindende program wat deur

Parkering

download

Hie onder is die link na die parkeeraansoeke. Daar is tans nog 9 plekke oop. Die 9 plekke word op kamerpunte toegeken indien meer as 9 aansoek doen. Sluitingsdatum: Woensdag oggend die 12 Maart 2014  om 9 uur. http://www0.sun.ac.za/sustainability/pages/afrikaans/vervoer/parkering/aansoeke-en-wysigings/vir-studente.php

Instamoment SMS Competition. T.B.V MGD

Untitled

Harmonie & Huis Visser! MAD2 2014 SMS MAD + HUIS VISSER OR HARMONIE TO 34877 TO MAKE A R2 DONATION TO MATIES MGD! INSTAGRAM : @HUISVISHARMONIE TWITTER : @HUISVISSER ; @HARMONIE      

Sê Jou Sê – Huis Visser – Have Your Say

anchor

Hierdie is die plek waar jy al jou gedagtes oor die dag laat gaan. As iets vir jou ongelooflik was en dit het jou dag gemaak, post dit hier. Indien iets jou ongelukkig laat voel het, post dit ook hier. Die doel daarvan is om daagliks te verbeter op die vorige dag, om ‘n gasvrye,

First Years 2014 Information

info

Have you been accepted into Huis Visser for 2014? If so, please click on the links below and read all the information provided thoroughly.