Nagraadse Diploma in Toegepaste Etiek

Hierdie is 'n eenjarige deeltydse program. Aansoekers moet in besit wees van 'n universiteitsgraad. Vier modules word aangebied. Studente woon twee lesingreekse van twee weke elk by, een aan die einde van Januarie en een aan die einde van Julie. Vir assessering skryf die studente toetse en doen werkstukke. Die program berei studente voor vir gevorderde navorsingsprogramme in toegepaste etiek soos die MPhil (Toegepaste Etiek) wat ook deur die Departement Filosofie aangebied word.

Vir nadere besonderhede, kyk ons jaarboekinskrywing.