PhD in Sosiale Antropologie

Die program behels die skryf van 'n proefskrif wat 'n begrip van beide teoretiese en metodologiese kwessies in sosiale antropologie demonstreer. Dit ontwikkel die vermoë om krities en innoverend te dink, terwyl nuwe kennis in die geselekteerde navorsingsgebied geskep word.

Vir nadere besonderhede, kyk ons webwerf en ons jaarboekinskrywing.