Kwalifikasies en Studierigtings

*Programme geskik vir internasionale studente

KWALIFIKASIE

VAKRIGTINGS

NOS

Nagraadse Onderwyssertifikaat

'n Professionele kwalifikasie vir persone met 'n baccalaureusgraad met toepaslike vakke, maar nie 'n BEd nie, wat hulle as professionele skoolopvoeders wil bekwaam.

GDO

Gevorderde Diploma in Onderwys

Die volgende programme word deur Suncep (Stellenbosch University Centre for Pedagogy) aangebied om onderwysers se vaardighede in 'n besondere skoolvak te verbeter:

- Intermediêre Fase Wiskunde-onderrig

- Senior Fase Wiskunde-onderrig

- Senior Fase Natuurwetenskappe-onderrig

- Verdere Onderrig en Opleiding-fase Lewenswetenskappe-onderrig

- Verdere Onderrig en Opleiding-fase Wiskunde-onderrig

- Verdere Onderrig en Opleiding-fase Fisiese Wetenskappe-onderrig

- Wiskundige Geletterdheid-onderrig

'n Nuwe program afgestem op Skoolbestuur en Leierskap is ontwikkel en aan die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding en die Raad van Hoër Opleiding voorgelê vir goedkeuring en akkreditering, en word eersdaags aangebied.

NGDipHO (O&L)

Nagraadse Diploma in Hoër Onderwys (Onderrig en Leer)

Buiten die verpligte modules, kan een van die volgende modules gekies word:

- Akademiese Leierskap en Bestuur

- Burgerskap, Sosiale Aanvaarding en Onderskeid

- IKT's vir Onderrig en Leer

- Nagraadse Studieleiding

- Diensleer in Gemeenskapsbetrokkenheid

- Werk en Leer

HonsBEd*

Honneurs-Baccalaureus in die Opvoedkunde

Spesialisrigtings via gemengde leer aangebied:

- Onderwysontwikkeling en Demokrasie

- Opvoedkundige Ondersteuning

- Grondslagfase

- Taalopvoeding

HonsBSc (Sportwet) of (Biokinetika)

Honneurs-Baccalaureus in die Natuurwetenskappe in Sportwetenskap of in Biokinetika

Spesialisasie in:

- Biokinetika

- Sportwetenskap: fokus Kinderkinetika

- Sportwetenskap: fokus Prestasiesport

By aansoek om toelating vir hierdie spesialisasierigtings, onthou asseblief om die vereiste bykomende dokumente in te lewer.

MEd*

(Brosjures op aanvraag beskikbaar)

Magister in die Opvoedkunde

Navorsing of gedoseerde program in een van die volgende rigtings:

- Kurrikulumstudie

- Opvoedingsbeleidstudie

- Opvoedkundige Ondersteuning

MEdPsig

Magister in die Opvoedkunde in Opvoedkundige Sielkunde

'n Professionele graad wat deur die Health Professions Council of South Africa geakkrediteer is vir registrasie as Opvoedkundige Sielkundige ná die vereiste internskap en die aflegging van die Professional Board for Psychology se eksamen.

MPhil*

(Brosjures op aanvraag beskikbaar)

Magister in die Wysbegeerte

Gedoseerde program in een van die volgende rigtings:

- Hoër Onderwys

- Onderwys en Opleiding vir Lewenslange Leer

MSc in Sportwetenskap*

Magister in die Natuurwetenskappe in Sportwetenskap

Navorsing. Spesialisrigtings:

- Aangepaste Sport

- Biokinetika

- Kinantropometrie

- Kinderkinetika

- Motoriese Leer

- Sport- en Oefeningsfisiologie

- Sportprestasieanalise

- Sportsielkunde

- Sportgeskiedenis

PhD*

Doktor in die Wysbegeerte

Onafhanklike navorsing vir 'n proefskrif wat aan internasionale, intellektuele standaarde voldoen.

DEd*

Doktor in die Opvoedkunde

Gevorderde navorsing vir 'n volgehoue tyd op 'n spesifieke terrein van die Opvoedkunde in die vorm van 'n versameling gepubliseerde werk wat aan kritiese eweknie-evaluering onderwerp is.