Huis ten Bosch prides itself on being very involved in the cultural aspects of the university. These events allow the residents to express themselves through singing, dancing, acting and/or art. Culture is embedded in our residence and it creates an environment that is beneficial for team building and bonding. Huis ten Bosch participates in the following cultural events:
- Connect (Vensters)
- Molassesêr
- Woordfees
- Toneelfees
- SU Acapella
- Culture evenings
Huis ten Bosch is trots om te sê dat ons baie betrokke is by die kultuuraktiwiteite wat aangebied word deur die universiteit. Dit bied vir die dames van Huis ten Bsch ‘n kans om deel te neem aan sing, dans, drama en kuns aktiwiteite. Kultuur is ‘n groot deel van ons koshuis en dit skep ‘n omgewing wat voordelig is vir spanbou en om ‘n sterker band tussen die dames skep. Huis te Bosch neem deel aan die volgende kultuuraktiwiteite:
- Vensters (Connect)
- Molassesêr
- Woordfees
- Toneelfees
- SU Acapella
- Kultuuraande
Links:
HTB 2018 SU Acapella – “Sonvanger” https://fb.watch/387gmuCE2K/
HTB 2018 SU Acapella Finals https://www.youtube.com/watch?v=2QjkzQ10vds
Connect (Vensters) 2020 highlights https://fb.watch/387CzmQvK0/